Sutherland Akkommodasie by Venus Selfsorg | LekkeSlaap
+13

Venus Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Venus Selfsorg
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Rudolph D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam. Goed toegerus.

Baie tevrede met blyplek, toerusting en uitstekende diens, selfs toe ons laataand probleem met water gehad het, is die saak binne minute reggestel.

Venus Selfsorg's terugvoer

Hi Rudolph

Baie dankie vir die kompliment waardeer baie.

Groete
Roelien

Venus Selfsorg
Marlise S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed.

Beter reëlings met sleutelontvangs moet gemaak word. Moes sukkel om kontakpersone te kry. Kombuiswasbak kort aandag. Erge onaangename reuk ook by wasbak.

Venus Selfsorg's terugvoer

Hi Marilse,

Sal kyk dat dit duidelik op die web blad is op sleutel te kry by Blue Moon. Dankie dat jy kombuis wasbak probleem onder ons aandag gebring het sal dadelik werk maak daarvan.

Groete
Roelien

Venus Selfsorg
Lorraine L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L
Saam met vriende

Heerlik en lekker.

Dit is 'n oulike plek vir die prys wat betaal is.

Venus Selfsorg's terugvoer

Hi Lorraine,
Baie dankie waardeer. Baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Roelien

Venus Selfsorg
Tina-louise M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina-louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gemaklike huis, met kaggel.

Netjies, alles in huis, wat mens nodig het. Kaggel en binnebraai.

Venus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie, Tina-louise, waardeer dit!

Venus Selfsorg
Michael H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met vriende

Baie lekker plek om te bly saam met vriende.

Dit was ongelooflik lekker plek om te bly, baie gesellig, almal kan lekker in die kombuis by die vuurmaakplek kuier. Lekker geslaap ook.

Venus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie waardeer!

Venus Selfsorg
Annali M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annali M
Saam met vriende

Goed geleë naby alles.

Venus is 'n tipiese Sutherland dorpshuis. Ruim genoeg om 6 mense te akkomodeer. Die binnebraai en kaggel is optimaal benut gedurende ons verblyf. Die verwarmers en elektriese komberse en knus beddegoed het verseker dat ons glad nie koud geslaap het nie. Roelene het baie moeite gedoen om te verseker dat my koffie perkoleerder, wat ek daar vergeet het, gevind word en met 'n geleentheid terugkeer Stellenbosch toe.

Venus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie Annali! Julle moet weer kom kuier en dit was gladnie moeite nie net 'n plesier.

Groete
Roelien

Venus Selfsorg
Harriet R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harriet R
Saam met vriende

Hierdie verblyf is baie goeie waarde vir geld!

Om Sutherland in die winter te besoek is 'n "ysige ervaring", maar hierdie huis het 'n heerlike kaggel, 'n binne-braai en elektriese komberse op al die beddens. Die huis het 'n warm hart, kom ervaar dit!

Venus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie, het so pas 'n olie verwarmer gekoop om in die gang te sit sodat dit die kamers kan warm maak. Hoop dit gaan help. Ons hoop julle kom weer kuier.

Venus Selfsorg
Cynthia J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cynthia J
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was heel aangenaam.

Die hoofslaapkamerbed het op blokstene gestaan. Die stort het gelek. Een enkelbed se vere het my lyf seergemaak. Onder die dubbelbedbed van ander kamer was dit vuil.

Venus Selfsorg's terugvoer

Hi Cynthia,
Ons het aandag aan jou klagtes gegee by Venus Self Sorg nadat julle gery het. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Roelien

Venus Selfsorg
Eugene H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene H
Gesin met klein kinders

Sal moet by bly met veranderinge.

Soos wat die ander resensies genoem het. Lekker warmkomberse maar die res van die huis kort maar baie werk om mens gemaklik te laat voel. Hierdie huis het baie potensiaal.

Carien L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L
Gesin met klein kinders

Warm skuilte teen stormwind en reën!

Alles was perfek! Ons het net nie besef dat ons eie hout moes saambring vir die kaggel en braai nie. Nogmaals heerlike warm beddens en goed geleë.

Chris B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Genoeg spasie, privaatheid, en toerusting.

Dit was baie lekker om 'n volledig toegeruste wooneenheid te kon kry. Alles was byderhand en alles het gewerk. Baie lekker huislike atmosfeer.

Venus Selfsorg's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer!

Venus Selfsorg
Francois K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois K
Saam met vriende

Die geriewe was voldoende maar die huis was regtig nie netjies en skoon nie.

Ons het die verblyf geniet ten spyte van die feit dat dit nie netjies en skoon was nie. Venus selfsorg kan baie lekker wees indien meer aandag aan netheid, skoonmaak en opgradering gegee word.

Suzanne W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne W
Saam met vriende

Amper daar.

Die gastehuis is uitstekend geleë - op die pad na die SALT en SA Astronomy Observatory. Die huis benodig definitief 'n opknap: stort, toilet en kombuis toerusting. Die binnebraai was lekker vir die koue aand, en die warm elektriese komberse was 'n bederf.

Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 24, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2Yjc3ZDgzLTFjNjMtNDgxYi04NGEyLWUwZmM4NTcyNDhjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (vir 6 persone) 13 5 1 5 24 Sarel Cilliers Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.394763994264 20.664076867737
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za