LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Veranda House | LekkeSlaap
+238

Veranda House

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Veranda House
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chanellé B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanellé B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, knus en netjies!

Ons het die kuier by Veranda House vreeslik geniet. Dit was 'n kort wittebrood-wegbreek en Veranda House was definitief 'n goeie keuse. Waarde vir geld. Die groot bed was die beste, super gemaklik en 'n veilige, rustige area. Die kliëntediens was ook baie goed en vriendelike mense. Die tuin was my gunsteling, voel nie eers of ek in Suid-Afrika was nie. Veranda house is ook naby aan al die lekker plekke wat mens graag wil besoek. Ons sal beslis weer kom kuier!

Lorraine C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine C
Gesin met tieners

Dis te beknop.

Die parkering is te min. Die kamer was te klein vir vier mense. Ons het bespreek vir vier, maar daar was net slaapplek vir drie mense in die kamer.

Dimakatso S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my verblyf by Veranda baie geniet.

Die personeel was vriendelik en die plek was pragtig en so rustig, geen geluid van ander gaste nie. Ek was mal oor die plek en het dit baie geniet, sal beslis weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed my stay at Veranda.

The staff was friendly and the place was beautiful and so peaceful, no noise from other guests. I enjoyed and loved the place, will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tracey L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons verblyf was moeiteloos en die personeel was baie behulpsaam en beleefd. Hulle kan dalk net 'n haardroër by hul kamers voeg. Behalwe dit het ons geen klagtes gehad nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very peaceful.

Our stay was hassle free and the staff were all very helpful and polite. They may just want to add a hair dryer to their r rooms though. Other than that we had no complaints.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annelie L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplek saam met vriende.

Pragtige, netjiese verblyf. Sal veral aanbeveel vir 'n groep mense wat lekker wil kuier en die privaatheid van hul eie slaapplek ook wil geniet. Sal beslis weer daar oorbly!

Zelna E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelna E
Saam met vriende

Dit was gerieflik naby Monte Casino om te kan oorslaap.

Ons was baie teleurgesteld, het vooraf gereël om vroeër in te boek, toe ons daar aankom was ons eenheid nie gereed nie en die persoon in beheer het niks daarvan geweet nie, die plek was nie baie skoon nie. Hul is nog besig om te bou en te breek by die eiendom, dit was nie vooraf bekend gemaak nie. Glad nie genoeg parkering nie.

Veranda House's terugvoer

Liewe Gaste
My nederigste verskoning vir jou ervaring. Ja ons het gebou en moes u laat weet voordat u aangekom het, maar die opknapping is nou klaar, en ons het nou ook meer parkering aan die agterkant van die eiendom. Aanvaar asseblief ons mees nederige verskonings en hoop dat ons ons in die toekoms sal probeer, sodra ons klaar is
Dankie
Alan en Veranda House Team

Veranda House
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duncanweg 128, Acacialaan 7, Glenferness, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAywKgNuWwhrwF9bvdlABv4oZRRl0geTKJUCXpdXOBJGn6ON8mZ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 128 Duncan Road 7 Acacia Lane 2191 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -26.007094976607 28.037025805764
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!