Verano House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Verano House is in Eastcliff in die kusdorp Hermanus geleë. Dit bied slaapplek aan 10 gaste in die hoofhuis en 'n kothuis buite.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Een is 'n kinderkamer met speletjies en speelgoed. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n dubbelbed.

Die huis het 'n groot oopplan-kombuis en braai-area wat oor die eetarea en toegeruste kombuis kyk. Daar is 'n lieflike sonkamer met 'n ingeboude braai en dit lei na die groot kombuis en onderdakstoep waar gaste lekker kan kuier. Daar is ook sekere DStv-kanale.

Die huis is net 'n paar meter van die gewilde Fernkloof Gholflandgoed af en naby die Voëlklip-blouvlagstrand, kranspaadjie en die dorp. Gaste kan hul troeteldiere saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Verano House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Verano House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za