Verbe Karavaanpark
Opsomming van Resensie
Harry V - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik
Petro B - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik.
Hannes V - Jan 2020
Gemiddeld
Rustig, stil, ongewoon.
Verbe Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit is altyd ons doel om ons bes te doen by Verbe Karavaanpark, Kamieskroon. Ten spyte van die uitdagings wat die droogte bring, is dit ons wens dat ons gaste 'n aangename verblyf geniet in ons pragtige omgewing.
Rhea M - Okt 2019
Gemiddeld
Gerieflik geleë oornag kampering.
Anton L - Sep 2019
Gemiddeld
Baie goeie diens en baie netjiese geriewe.
Verbe Karavaanpark se terugvoer
Beste Anton,
Baie dankie vir u oorsig , rakende Verbe Karavaanpark,en Charmaine se goeie diens. Dit is vir ons belangrik om net ons bes te doen vir ons besoekers,en ons is regtig trots op ons skoon en netjiese geriewe. Nogmaals dankie.
Vriendelike groete
Engela
Verbe Karavaanpark Kamieskroon
Isabella B - Aug 2019
Gemiddeld
Pragtige omgewing.
Verbe Karavaanpark se terugvoer
Beste Isabella,
Baie dankie vir u oorsig rakende Verbe Karavaanpark Kamieskroon. Ons waardeer u kompliment ,en ons sal in die toekoms ook daarna streef om uiters netjies en skoon geriewe te verseker.
Andrietta V - Jul 2019
Gemiddeld
Fantastiese ontvangs.
Nick V - Sep 2017
Gemiddeld
Veilig en rustig.
Koos F - Aug 2017
Gemiddeld
Mooi omgewing, egter nie blomme gesien nie (die droogte het die blomme gevat).
Alida S - Apr 2017
Gemiddeld
Baie eensaam en verlate.
Hannes R - Okt 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam met vriendelike en behulpsame personeel
Johan D - Sep 2016
Gemiddeld
Was aangenaam.
Nic M - Sep 2016
Gemiddeld
Ons was al voorheen hier en het dus geweet wat om te verwag.
Lynn And Cathy C - Aug 2016
Gemiddeld
Convenient to visit Namaqua Nature Reserve.
Kobus H - Aug 2016
Gemiddeld
Rustige verblyf.
Chris V - Aug 2016
Gemiddeld
Baie bekostigbare en sentrale kampering asook netjies en skoon.
Sannette M - Sep 2015
Gemiddeld
Sal Verbe aanbeveel.
Chris K - Sep 2015
Gemiddeld
Skoon en die ablusie was onberispelik.
Ronel N - Mei 2015
Gemiddeld
Ek en my gesin kan net goed praat van Verbe.
Lees meerOscar V - Sep 2014
Gemiddeld
Die uitstappie na die Namakwa Natuurreservaat was 'n hoogtepunt. Vanjaar se blomme is iets besonders.
Pieter J - Aug 2013
Gemiddeld
Lekker!
- Kapasiteit: 124 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Scholtz Straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom