Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verberg Herberg

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verberg Herberg Inn is in 'n rustige vallei van plase net 45 km van Uniondale en 15 km van die Baviaansvallei af geleë. Die gasteplaas is die ideale wegspringpunt vanwaar gaste die ongelooflike omgewing kan verken.

Verblyf word in 4 gastekamers en 1 selfsorgkothuis gebied. Elke gastekamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en het 'n badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoof, en 'n stoep met 'n privaat braai-area. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Daar is ook braaigeriewe, 'n plaasdam-swembad en 'n houtvuurwarmbad. Die houtvuurwarmbad moet vooraf bespreek word en gaste moet self hout daarvoor aankoop.

Etes is beskikbaar, maar dit moet vooraf bespreek word. Die eetarea het 'n sitarea, pooltafel, TV, kroeg en 'n warmbad.

Gaste kan die majestueuse uitsig op die Swartberge bewonder, of na een van die verskeie natuurreservate of besienswaardighede in die omgewing ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 142 resensies vir Verberg Herberg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verberg Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van die Verberg-plaas, 45 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490636447292 23.47115278244