George Akkommodasie by Vergezocht Cottage | LekkeSlaap
+7

Vergezocht Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vergezocht, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Luukse akkommodasie in George streek, 15km buite George.

Hierdie luukse selfsorg wooneenheid is knus aan die voet van die Outeniqua berg gelee in die ekslusiewe fynbos area van die Suid Kaap. Geniet die rustigheid en privaatheid van die akkommodasie asook die pragtige uitsig oor George, Mosselbaai en die Suid Kaap oseaan.
> Selfsorg akkommodasie
> 2 Slaapkamers en suite, sit/eetvertrek, TV, opwas, kombuis en houtstofie.
> DSTV premium
> 20 min ry vanaf George
> 12 km vanaf George lughawe
> GPS koordinate S33° 55’ 45.0” E22° 20’ 12.6”

Ideaal vir wittebrood, golfers, toeriste, natuur-entoesiaste en vakansie akkommodasie.

Jy sal maklik vir altyd wil bly!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Vergezocht Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Farm Vergezocht, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergezocht Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vergezocht, , George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2ODNmN2JjLTI5YjUtNGViNS1hNTNkLWEzMTk0YTIyMDJkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 Farm Vergezocht Geelhoutboom 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.929159629357 22.336535853148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za