Verlorenkloof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Verlorenkloof is 'n goed gevestigde vakansiebestemming in die hartjie van die forel-driehoek in Mpumalanga wat verskeie doendinge in die natuur bied. Verlorenkloof spog met voortreflike natuurskoon en 'n rustige omgewing. Verlorenkloof is jou plaashuis weg van die huis af. Dit is in 'n afgesonderde dorpie langs die oostelike platorand van Mpumalanga geleë en die Krokodilrivier vorm 'n natuurlike grens na die landgoed.

Verblyf word in skilderagtige steenhuise aangebied. Elke huis is uniek geleë om die meeste waarde uit die natuurlike omgewing te put en om die voortreflike uitsigte te kan geniet. Elke huis word deur die berge omring. Die huis is gebou met die doel om 'n knus atmosfeer te skep - dit het 'n ruim uitleg vir die kinders om lekker te kan speel en sodat die gesin gemaklik kan kuier. Elke huis het 'n ten volle toegeruste kombuis wat oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster beskik. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, yskas en 'n vrieskas. Die oopplan-sitkamer het gemaklike banke en genoeg sitplek met 'n groot eetkamertafel. Die stoep het sy eie buitemeubels met 'n pragtige buitebraai-area en 'n ketelbraai indien dit reën. Die meeste van die slaapkamers is en suite en beskik oor 'n bad, 'n stort of albei.

The landgoed het 'n hooflodge met 'n ontvangsarea waar gaste inklok. Daar is ook 'n wonderlike koffiewinkel by die lodge wat heerlike etes bedien en gaste kan ook etes bestel hom huis toe te nee, 'n Winkeltjie is beskikbaar indien gaste varsgebakte brood, eiers, vars melk van die plaas, plaasjogurt en konfyt nodig het. Daar is 'n TV-kamer waar gaste gerus kan ontspan, sowel as 'n wassery.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Verlorenkloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za