LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vermaaklikheid Olive Farm - Skuilplek | LekkeSlaap
+12

Vermaaklikheid Olive Farm - Skuilplek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermaaklikheid Olyfplaas, Langs Hoofweg, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Vermaaklikheid Olive Farm - Skuilplek bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde en ongekunstelde vissermanskothuis. Die kothuis is op 'n plaas in Vermaaklikheid geleë en het olielampe en beperkte basiese sonkrag vir die laai van digitale toestelle.

Die kothuis is ideaal vir natuurliefhebbers en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 2 enkelbeddens. Daar is 2 kaggels binne, 'n buitebraai-area en 'n buitestort met warm water. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en ketel toegerus.

Die Duiwenhoksrivier is 1,5 km vanaf die kothuis. Die rivier bied openbare toegang vir swem, kanovaart en bootvaart. Die riviermonding is 8 km ver en heerlik vir hengel en swem.

Wat toegang tot winkels betref: Dit sal goed wees as gaste al hulle kruideniersware saambring. Riversdal, wat die naaste winkels het, is 32 km ver en Stilbaai, wat ook 'n paar winkels en restaurante het, is 35 km ver. Die idee is om van die beton en skares te ontsnap, en die rustigheid van die natuur te geniet. Stap deur die fynbosbedekte heuwels, swem en vang vis, ontspan langs die braaivleisvuur, of lees bloot 'n boek voor die kaggel.

Slaapplek

’n Bespreking by Vermaaklikheid Olive Farm - Skuilplek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Vermaaklikheid Olyfplaas, Langs Hoofweg, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermaaklikheid Olyfplaas, Langs Hoofweg, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7961417f6b20e135e285180bd773e8d8d97b81c797d63c268d804dbbd9d3b4db082ccd38e2337b7c73096ef4934477d683af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) Vermaaklikheid Olive Farm Off Main Road 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.312583937907 21.034954040051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!