LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vermaas Boerdery | LekkeSlaap
+15

Vermaas Boerdery

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langgedacht Plaas, Bandelierkop, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vermaas Boerdery is net 36 km buite Louis Trichardt en 70 km vanaf Polokwane in Limpopo provinsie geleë en boonop is die plaas se ligging gerieflik net 1 km vanaf die N1 hoofweg.

Die verblyf word in 2 netjiese gastekamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers beskik oor koningingrootte-beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ekstra matrasse kan op versoek voorsien word vir kinders. Die 1 kamer het 'n bababedjie, maar dit is verkieslik vir baie klein babas. Elke kamer het 'n yskassie, ketel en haardroër, sowel as ingeboude kaste met hangers.

Gaste kan ook gebruik maak van die swembad en braaigeriewe. Verder is daar veilige parkeerplek en gratis WiFi. Daar is 'n trampoline en klimraam vir die kinders. Kinders kan fietsies saambring en in die erf, met elektriese omheining, rondry.

Vermaas Boerdery is 'n prentjiemooi wegbreekplek waar jy jou batterye kan herlaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vermaas Boerdery
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langgedacht Plaas, Bandelierkop, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Vermaas Boerdery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langgedacht Plaas, Bandelierkop, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODIzNzA3LTRiNzYtNDhkMS1hZDg3LTdmMGMyNzAyZmQ5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Farm Langgedacht Bandelierkop 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.34261 29.81387
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!