Vermont Akkommodasie by Vermont Amber Apartment | LekkeSlaap
+10

Vermont Amber Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amber-laan 41, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vermont Amber Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorp, Vermont. Die perseel is ideaal sowat 3 km vanaf Onrus se strand geleë.

Dié woonstel het sy eie ingang en is op die eerste verdieping van die eienaar se woning. Die woonstel is oopplan en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, oond en 'n stoof toegerus.

Die sitarea het 'n platskerm-TV vir media-vermaak. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar. Daar is 'n parkeerplek op die perseel net links van die huis voor die dubbelmotorhuis beskikbaar.

Die perseel is naby verskeie plekke waar besoekers kan walvisse kyk. Verskeie restaurante en winkels is 3 km weg, die begin van die Hemel-en-Aarde-wynroete is 6 km weg, en Hermanus is 10 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Vermont Amber Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Amber-laan 41, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amber-laan 41, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe43d51c9b70deb0a0841aa3ec5de4a8844ef76ee3964caa64f2e93bbedefd6771a09424f1aa168806f4741a5b081c6fa4443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 41 Amber Avenue Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.412596157223 19.153234349703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za