LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Verresig Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Verresig Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 59, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verresig Gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis wat op die Verresig Landgoed in Mooikloof, Pretoria-Oos geleë is. Hierdie rustige veiligheidskompleks is sowat 5 km van Pretoria-Oos se Netcare Hopsitaal en 6 km van die Parkview Winkelsentrum af.

Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, eerlikheidskroegie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied 'n swembad net buite die kamers waarvan gaste gerus gebruik kan maak.

Die gastehuis is sentraal geleë met 'n verskeidenheid vermaakopsies en -geriewe soos gholfbane, winkelsentrums, gimnasiums en hospitale in die onmiddellike omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Elandstraat 59, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 59, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxY2JjNmQ5LWFjMzUtNDMxNC04MjE3LTFhZTM2OTVlY2I1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 59 Eland Street Mooikloof 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.855862 28.325402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!