Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vesper Apartments

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Vesper Apartments is selfsorgwoonstelle teen Groenpunt se berghange, net 1 km van Kaapstad se stadion en die V&A Waterfront af met maklike toegang tot al die hoofaantrekkings van die stad.

Die woonstel maak van sonkrag gebruik om die ligte en WiFi aan te hou tydens beurtkrag.

Verblyf is beskikbaar in 5 ateljeewoonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het en 1 gesinswoonstel met slaapplek vir 4. Elke eenheid het ’n kombuisie, sommige eenhede het ’n stoof en stoofplaat en elke eenheid het ’n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne. Elke eenheid het gratis WiFi en ’n slim-TV met Netflix en YouTube.

Sommige van die eenhede bied uitsigte oor die see, en sommiges het ’n eksklusiewe tuin-area waar gaste kan eet. Eenheid 1 en 5 is mikro-studios wat kompak en gerieflik is.

Vesper Apartments is selfsorg en daar is nie skoonmaakdienste nie. Skoonmaakdienste kan teen ’n ekstra fooi gereël word. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.

Daar is ’n sentrale wasgoeddiens op die perseel, sowel as beperkte veilige parkeerplek op die perseel wat onderhewig is aan besikbaarheid en ekstra kos per nag. Gaste moet asb. parkeerplek versoek. Hierdie eiendom gebruik sonkrag vir die ligte, WiFi en die TV's.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Vesper Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 6

Ligging

  • High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vesper Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High level-straat 100A, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa836cfe52014b370dd5e2d1f1313183fbcf3ce8b4fc4396a2534fd80c138e047a70f954088e2b3a7e8e38353bd033399a6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 100A High level Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.910286644014 18.404011953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem