Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Via's B&B

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Via's B&B is versteek in 'n stil hoekie van 'n privaat tuin in Greyton en is minder as 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af.

Dié gastehuis bied vier elegante ateljeekamers. Die kamers kan onafhanklik bereik word en is verskans teen die straat se geraas. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, ondervloerverhitting, lugversorging, 'n slim-TV met DStv en WiFi.

Die gastehuis het 'n lieflike koffiewinkel en 'n deli waar gaste en die publiek 'n heerlike, volledige ontbyt kan nuttig.

Dit is stapafstand van die bekende oggendmarkie en puik restaurante af. Greyton is 'n gewilde vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Dié dorpie is veral gemaak vir liefhebbers van kuns en handwerk.

Daar is ook verskeie bergfietsroetes en perdrysessies in die omtrek en perdekarritte is by die Saterdagmarkie beskikbaar. Gaste kan ook 'n skoonheidsbehandeling of masseersessie deur die eienaars reël. Sjampanje en sjokolade word vir spesiale geleenthede teen ekstra koste gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Via's B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Via's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem