Via's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Via's Guesthouse is in Greyton geleë, 'n unieke dorpie minder as 'n uur en 'n halfuur se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis se vier elegante ateljeekamers skuil in 'n stil tuin.

Die kamers kan onafhanklik bereik word en is verskans teen die straat se geraas. Elke kamer het ondervloerse verhitting, lugversorging en 'n TV met DStv. WiFi is in die deli beskikbaar. Die gastehuis het 'n lieflike koffiewinkel en 'n deli waar gaste en die publiek 'n heerlike, volledige ontbyt kan nuttig.

Dit is stapafstand van die bekende oggendmarkie en puik restaurante af. Greyton is 'n gewilde vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Dié dorpie is veral gemaak vir liefhebbers van kuns en handwerk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Via's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]