Vibrant Heights

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vibrant Heights is 'n splinternuwe selfsorg-eenheid in Welcome Glen tussen die berge van Simonstad. Dit is 2,8 km vanaf die naaste swemstrand, Glencairn, geleë.

Dit is die ideale wooneenheid vir die reisiger wat gerieflike verblyf verlang vir tussen 1 en 14 nagte. Daar is staproetes slegs 5 minute van eenheid af. Dit is naby die Kaappunt Reservaat, Boulders se pikkewyne, die gewilde Vishoek-en Glencairnstrande, museums en restaurante. Skubaduikgeriewe kan slegs 8 km vanaf die eenheid gevind word.

Die eenheid het 'n kombuis, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Bababedjie of enkelmatras op aanvraag beskikbaar.

Daar is 'n sitarea met 'n hoekbank asook ’n ekstra kampbedjie vir 'n kind op versoek. Die bome op die perseel is die tuiste van verskeie voëlspesies en daar is nou en dan 'n bobbejaan in die nabye pragtige rotsformasies.

Die eenheid het 'n privaat ingang, parkeerplek op die perseel indien beskikbaar, andersins parkeerplek op die straat 6 m vanaf die privaat ingang na die eenheid. Gaste kan op versoek die braaigeriewe in die eienaar se tuin gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Vibrant Heights sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Wakker-bel oproep

Ekstras

  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vibrant Heights gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]