Vibrant Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vibrant Living is 'n selfsorghuis in Woodstock. Die perseel is ideaal geleë 3 km vanaf die middestad waar verskeie sake- en ontspanningsgeriewe besoek kan word.

Dié ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n wasmasjien. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense, 'n bank en 'n TV. Parkeerplek is op die straat voor die huis beskikbaar. Die perseel is ook 1,1 km vanaf Biscuit Mill, 4 tot 5 km vanaf KIKS, 6 km vanaf Kaapstadstadion en die V&A Waterfront en 16,8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Vibrant Living sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vibrant Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za