Vicbay House

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Chantelle H
1 nag Besigheidsreis
3.4
Nov 2025

Heerlike sonskyn huis teen die see met al die geriewe waarvoor jy kan vra. Tops! Die woning is fantasties! Heerlike ruim vertrekke en op die see. Kombuis en badkamers is goed ingerig en die beddegoed en handdoeke is van hoë kwaliteit. Die agent het egter nie van ons geweet by aankoms nie en die skoonmakers was nog besig om die huis skoon te maak. Teen 2pm, toe ons kon inklok, was die huis nog nie vir ons reg nie. Die agent kon sekerlik skakel om ons in te lig dat hulle laat is, maar om by 'n vuil huis aan te kom sonder dat iemand van jou weet, was uiters onprofessioneel. Daar was ook nie water in die krane nie, want die agent het nagelaat om water te laai. Die water het eers later die aand aangekom.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Road, Victoria Bay, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee92f2429f60b1a48081ee78c2b9d2ba8f8219e35d92618d0bff5c1945613844a9d473e54aac20307759a030d5d97f2e8a74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 1 Beach Road Victoria Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0117433 22.5395364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang