Walmer Akkommodasie by Victoria and Alfred Guest House | LekkeSlaap
+6

Victoria and Alfred Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 63, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Victoria and Alfred Guest House bied bed en ontbyt in Port Elizabeth. Dié boetiekgastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf en dit is lekker naby verskeie besienswaardighede.

Ons 11 slaapkamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n telefoon, kluis, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike maaltye is beskikbaar in die restaurant. Die gastehuis het ook 'n swembad en 'n gelisensieerde kroeg. Sakereisigers sal dit goed vind om te weet van ons 3 konferensiekamers en die feit dat ons voorsiening maak vir spesiale geleenthede.

Vervoer na die lughawe en wasgoedgeriewe kan gereël word. En veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.

Victoria Alfred Guest House is ideaal geleë, net 5 minute se ry vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Victoria and Alfred Guest House is net 10 tot 15 minute se ry vanaf die hawe, gholfbane, winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • American Express
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Victoria and Alfred Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Villiersweg 63, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Victoria and Alfred Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 63, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVLVpVYQBDA20rbNu4DH48KlXGXfRmUcS40agLLiY3Jung8R3Wl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 63 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.975722222222 25.604575
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za