Victoria Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Victoria Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat goed ingerig is en in Kensington B, Randburg, geleë is. Die kothuis is 8 km van Sandton se sakekern, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af en 1,1 km van St Stithian's School af. Die kothuis is ruim, gerieflik en ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Dit het ook 'n eie privaat ingang en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en mikroveselstof-kussings en -duvets. Die badkamer is met 'n stort en 'n toilet ingerig.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, konveksie-mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser in. Die sitkamer en eetkamer het 'n TV met volledige DStv en boeke. Gratis hoëspoed-WiFi word voorsien. 'n Veilige enkelparkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek.

Slaapplek

'n Bespreking by Victoria Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Victoria Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za