LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Victoria Guest House | LekkeSlaap
+28

Victoria Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernview Place 2, Oak Park, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Geleë teen die agtergrond van die rustige woude van die Fercliff Natuurreservaat, met 'n uitsig oor Pietermaritzburg, bied Victoria Gastehuis beide bekostigbare bed en ontbyt akkommodasie, sowel as die gerief van Silkwood Selfsorg Houtstompkothuis.

Victoria Gastehuis bied verblyf in 4 slaapkamers, en 1 selfsorg houtkothuis.

Aangesien dit so goed geplaas is, kan jy óf die dag in Durban (1 uur weg) deurbring, die pragtige botaniese tuin te Pietermaritzburg besoek, óf jou weg deur die Drakensberge stap. As gaste verkies om Durban te besoek, is daar 'n paar dinge wat hulle kan sien en doen, insluitend walvis- en dolfynkyk, seil, vlieërry, voëlskyk, die Mangrove Moerasse, Durban Botaniese Tuine, Nasionale Wetenskapmuseum en uShaka Marine-Wêreld besoek.

Die gastehuis bied 'n uitvoerende bestuurs-suite met private ingang, ekstra-lang koningsgroottebed, veranda, kroegyskas, tee-en koffiemaakgeriewe, en 'n enkelbed. Die Rose-, Oriental- en Stars en Stripeskamers is toegerus met koningin-, dubbel- of tweelingbeddens, en kan gekombineer word met die 2 badkamers bo, asook die TV-kamer om 'n drievoudige suite te vorm. Die 1 selfsorg houtstompkothuis is toegerus met lugversorging, ten volle toegeruste kombuis, elektriese kombers, verwarmer, braaigeriewe, private ingang, sitkamer, eetkamer, 2 slaapbanke en 'n tweeling slaapkamer.

Victoria Gastehuis bied ook wasgoeddienste, WiFi internet-toegang, faks-en besigheidsgeriewe, veilige parkering, tuin, bergfietse, jacuzzi, dek, TV kamer, ontbyt ingesluit in die kamertariewe, en klein konferensielokaal.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fernview Place 2, Oak Park, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernview Place 2, Oak Park, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3BDOdZaoketPoWPSoNMZyoOk21dtvfJLWjnzuLygc6b57BAAU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 Fernview Place Oak Park 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.559088454896 30.329217910767
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!