Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Heights B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victoria Heights B&B bied gerieflike akkommodasie in 'n Kaap-Hollandse huis met 'n elegante en bekoorlike voorkoms. Dit is ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Victoria Heights B&B is in die hartjie van die Tuinroete geleë, tussen Victoriabaai en die Garden Route Mall.

Daar is 8 luukse en bekostigbare en suite-kamers (luukse kamers en standaardkamers). Al die kamers is ruim, skoon en netjies en beskik oor 'n 40" TV met DStv, WiFi, koffie- en teeskinkbord, toiletware, linne, handdoeke en verwarmers. Die reuk van vars, geurige koffie vul die ontbytkamer, waar 'n volledige Engelse ontbyt en 'n buffet bedien word met vrugte, jogurt, ontbytgraan en brood. Gaste kan die uitsig van die tuin en fonteintjie geniet terwyl hulle aan die heerlike ontbyt smul. Gaste het ook toegang tot die braai-area onder die reuse bome en braaipakke is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Word wakker met die haan wat kraai en luister dan hoe die voëltjies die res van die dag sing. Jy mag dalk 'n ponie of 2 voor jou deur sien wei of selfs 'n blouapie raaksien. Victoria Heights B&B nooi gaste om die rus en vrede van die ideale vakansie-akkommodasie vir ouers en kinders te kom geniet. Kinders kan op die ponies ry en in die swembad baljaar. Die personeel by Victoria Heights B&B is vriendelik en behulpsaam en lewer topgehalte-diens. Daar is ook veilige parkeerplek en gratis WiFi. 'n Pendeldiens na die lughawe kan ook gereël word teen 'n addisionele koste. Victoria Heights B&B kan ook as 'n konferensielokaal vir tot 30 afgevaardigdes gebruik word.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Victoria Heights B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 8

Ligging

  • N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Victoria Heights B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Victoria Heights Afrit, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1891fc8165aad5cfb59bb1c3b4acadf4138ab24820af35002448fd36ad06afba902ca78e367c139790ecf3ad7104ec8d3e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 N2 Victoria Heights Turn-off George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.997280094623 22.525078654289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem