LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Victory View | LekkeSlaap
+8

Victory View

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Victory View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christa S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met vriende

Hulle het baie moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak.

Daar was vir ons bederf eetgoed met ons ontvangs soos ham, kaas, sjokolade, ensovoorts.

Andre N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blown away, excellent stay.

Our stay exceeded all expectations after seeing the place online. The view over False Bay is unsurpassed and the venue is very clean, modern and well-equipped with everything you will need for a short or even longer stay. A brilliant hostess and the small attention to detail was what really blew us away! We will definitely be back.

Victory View's terugvoer

Thanks so much for choosing Victory View, it was a pleasure having you to stay.

Kind regards
Angela

Victory View
Chesslin M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesslin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful scenery and quiet, which makes a perfect spot for relaxing.

I would definitely return for another memorable holiday.

John B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gashere is absoluut stunning!

Die eenheid is modern, skoon en het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Uitsig oor die baai is onverbeterlik. Die klein dingetjies om die gaste welkom te laat voel is uit die boeke uit!

Mari S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi en gerieflik.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie netjies met als wat jy nodig het en lieflike uitsig.

Jodi D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Angela is such a wonderful lady and she made us feel at home. Victory view has the most beautiful view. It was very nice and cozy. Despite the weather we had a lovely weekend. Angela made sure we had everything we needed and more.

Victory View's terugvoer

Dear Jodi, thank you so much for rating Victory View. Even though the weather was not on our side last weekend, I am so pleased you had an enjoyable stay! Take care. Kind regards, Angela.

Victory View
Tamaryn V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamaryn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie met 'n pragtige uitsig!

Ek en my man was daar vir 'n lang naweek en ons sal dit vir enige iemand voorstel. Dis skoon, netjies, veilig en ry afstand van al die besienswaardighede.

Ryan Alan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely stay there again.

With an amazing view and top-class facilities. The place is extremely cosy and you feel as if you don't want to leave. Hosts are amazing and made us feel at home.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAydklhBx9DjqJNtYbRWd3YW9wAbyHORniErCPxklixVFEXMcXwD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Victory Way Simon's Town 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.196126074828 18.433597868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!