Victory Views

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 17 Jul 2019.

Beskrywing

Victory Views is 'n pragtige gastehuis op 'n heuwel in die kusdorp Groot Brakrivier. Dié rustige dorpie het ongerepte strande en 'n strandmeer waar gaste veilig kan swem. Dis die ideale plek waarvandaan jy die Tuinroete kan verken.

Dié smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis het 3 luukse kamers en 'n gesinskamer, elk met pragtige uitsigte oor die see en Mosselbaai. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en bied ander geriewe soos 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eienaars woon op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot Brakrivier Museum in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Victory Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 R806 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 17 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]