Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vidi's Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vidi's Place bied bekostigbare vakansieverblyf in Struisbaai. Dit is slegs geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 14 jaar. Al bly die eienaars op dieselfde perseel is die woonstel heeltemal privaat.

Dit is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel met 'n aparte oopplan-leefarea en -kombuis, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n TV met die volle DStv-pakket en gaste hoef nie eie dekodeerder en slimkaart saam te bring nie. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, gasstofie, 'n klein oondjie, 'n ketel, broodrooster, eetgerei en al die nodige kombuisware. Daar is braaigeriewe in die leefarea en 'n draagbare braai word voorsien vir besoekers wat in die tuin wil braai, asook 'n onderdak patio, tuinstoele en 'n tafel.

Parkeerplek is vir 1 motor agter 'n hek beskikbaar. Vidi's Place is stapafstand vanaf die hoofstrand, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Vidi's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 118 resensies vir Vidi's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vidi's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGE2OTM1LTBiYjEtNDIzNC1hOWRkLTJmYWIwNzgwNmYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 118 5 1 5 25 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.800115973865 20.045460909605