Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vido Lodge and Conference Centre Plot 78

Lodge
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilgrimshoop Plot 78, Langs die R521 / Dendron-weg, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vido Lodge and Conference Centre Plot 78 is op 'n 7,3 hektaar-plot, langs die R521 / Dendron-weg geleë. Dis net 10 km van die Polokwane SSK af. Gaste kan talle besienswaardighede in die middestad geniet.

Die lodge het 25 luukse en suite-kamers. Daar is 12 Standaard Dubbel-suites, 5 Selfsorgkamers, 5 Gesinskamers, 2 "Executive"-kamers en 'n Presidensiële-suite. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, WiFi, lugversorging, 'n haardroër, gratis toiletware, elektroniese kluise en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge het verskeie konferensiegeriewe, soos 'n privaat lapa-bestuurskamer met sitplek vir 20 afgevaardigdes, 'n ligte konferensiesaal met sitplek vir 250 afgevaardigdes, die Mothema Konferensiesaal met sitplek vir 500 afgevaardigdes, asook 3 wegbreekkamers met sitpek vir 20 tot 60 afgevaardigdes. Die konferensiegeriewe het multimedia projektors, lugversorging, klanksisteme, skerms en blaaiborde.

Vido Lodge and Conference Centre Plot 78 het 'n skemerkroeg en skemerkelkies kan by die konferensiesale bedien word. Daar is 'n swembad, 'n dubbelverdieping dek - ideaal vir 'n drankie na 'n stresvolle dag by die kantoor. Die dek, met plek vir 60 mense, kan ook vir funksies gebruik word en het 'n Nakampe Braai-area.

Die lodge het 'n restaurant met 'n warm atmosfeer op die perseel. Die restaurant bied 'n verskeidenheid lekker maaltye.

Vido Lodge spog ook met 'n venue vir intieme troues en dis 'n ideale plek om romantiesste trou fotos te neem met weelderige tuine waar buitelug-funkies gehou kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pilgrimshoop Plot 78, Langs die R521 / Dendron-weg, Polokwane, 0700, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilgrimshoop Plot 78, Langs die R521 / Dendron-weg, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOCPawhDLPKcPl93d0f0uWZcpeRLpMa0bQiBwOCI8MqUTwVgOVQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense Plot 78 Pilgrimshoop Along R521/Dendron Road 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.816012 29.420414