View @ Kruger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

View @ Kruger is in 'n stil straat in Island View, Mosselbaai en bied verblyf vir 4 volwassenes en 3 kinders onder 6 jaar.

Die verblyf beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n aparte leefarea met 'n kombuisie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en sy eie ingang. Albei slaapkamers het 'n slaapbank met slaapplek vir tot 3 kinders.

Die leefarea is apart van die slaapkamers en bestaan uit 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, ketel en 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n TV met DStv-Premium teen ekstra koste. Die braai-area het buite-eetplek.

Privaat parkeerplek word voorsien en daar is 'n aparte ingang na die perseel vir gaste.

Die perseel is 1 km van Langeberg Mall en 5 km van Diazstrand, Hartenbos se strand en Santosstrand af.

Slaapplek

'n Bespreking by View @ Kruger sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na View @ Kruger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za