Blouwaterbaai Akkommodasie by View From The Top Lodge Bluewater Bay | LekkeSlaap
+15

View From The Top Lodge Bluewater Bay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jolenestraat 4, Bluewaterbay, Saldanha , 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

View From The Top Bluewater Bay is slegs 600 m vanaf die strand in Saldanhabaai geleë. Die lodge bied 'n verskeidenheid opsies vir gerieflike vakansieverblyf. Ons is bekend vir ons vriendelike en doeltreffende personeel, ontspanne atmosfeer en tuiste-weg-van-die-huis-gevoel. Ons het alles-inklusiewe pakkette beskikbaar met heerlike peuselhappies en middagetes vir die ideale vakansie-ervaring.

Daar is 'n totaal van 6 kamers met verskillende uitlegte vir gaste se verskillende behoeftes. Alle kamers is gerieflik gemeubileer, met bedtafeltjies, leeslampies en TV's met DStv. Van die kamers het en suite-badkamers en ander kamers deel weer badkamers.

Saldanhabaai Verblyf maak seker dat die verblyf en dienste wat aangebied word, pas by ons gaste se behoeftes. Ons kan die uitleg en meubels in die kamers en woonstelle verander indien ons gaste dit so verkies. Die lodge kan ook sake-geleenthede akkommodeer met 'n konferensielokaal met sitplek vir tot 40 afgevaardigdes.

Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry van die Transnet Hawe en die Industriële gebied. Dit is ook na aan die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir View From The Top Lodge Bluewater Bay
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Jolenestraat 4, Bluewaterbay, Saldanha , 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink View From The Top Lodge Bluewater Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jolenestraat 4, Bluewaterbay, Saldanha , 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkODg5ZWExLWFiNmMtNDI3NC04ZGY4LTk5MjRjODZlM2FmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Jolene Street Bluewaterbay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -32.994166008693 17.969364868718
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za