LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by View Lodge | LekkeSlaap
+34

View Lodge

  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drommedarisstraat 101, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

View Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandsberge in Gordonsbaai geleë. Dit bied nie net ongelooflike uitsigte oor Valsbaai nie, maar deel ook 'n parkgordel met ou dennebome waar gaste die voëltjies kan dophou of bloot agteroor sit en mediteer.

Die lodge bied verblyf in 2 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Die dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die gesin-suite beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen ingerig is met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan ook die boonste dakkamer of die veelvlakkige selfsorgwoonstel bespreek. Albei dié eenhede het slaapplek vir 4 gaste.

Ekstra geriewe sluit 'n swembad, braai-area en parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir View Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Drommedarisstraat 101, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drommedarisstraat 101, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ZDljYzc3LTNkYjMtNDZkOC1iMmM0LWM3M2ZjZmFmNTMzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 101 Drommedaris Street Gordonsbaai 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -34.155989796876 18.88100668788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!