View On The 13th

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

View On The 13th is op die 13de skoonveld van die Mosselbaai Gholfbaan geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit spog met uitsigte van die see vanuit die oopplan-leefarea en -kombuis. Dit het ook uitsigte van die pragtige gholfbaan van die gemeubileerde patio af.

Die ruim huis is op die grondvloer en beskik oor 2 groot slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n groot badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste nodig het vir selfsorg, soos 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die groot onderakpatio front na noord en bied 'n lekker skuilplek, selfs op winderige en nat dae. Dit het 'n kaggel en gemaklike sitplek.

Slaapplek

'n Bespreking by View On The 13th sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na View On The 13th gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]