LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by View Studios | LekkeSlaap
+35

View Studios

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 21, Lyme Park Afrit 4, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

View Studios is in die rustige noordelike woonbuurt Lyme Park in Sandton geleë. View Studios bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dorpshuis en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 14 dupleks-dorpshuise gebied en is ideaal vir kort- en langtermynverblyf. Elke dorpshuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met marmervloere en -toonbanke, 2 slaapkamers op die boonste verdieping, 1 badkamer en 'n privaat tuin. Die hoofslaapkamer het 'n balkon en die tweede slaapkamer kan ook as 'n studeerkamer gebruik word.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n aparte groot terras en braaigeriewe. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek. View Studios is sentraal geleë met toegang tot verskeie besighede en ontspanningsgeriewe soos Sandton City, Cresta, Hyde Park, Rosebank, Bryanston, Fourways en Montecasino.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir View Studios
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • View-weg 21, Lyme Park Afrit 4, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink View Studios het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 21, Lyme Park Afrit 4, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGNIFwRXBADvZ31grABY2M9B5MPcFllaIa8lXn1V7hz6kK1My12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 21 View Road Lyme Park Ext 4, Sandton 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.091678651683 28.011531991731
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!