Viewpoint Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Viewpoint Lodge bied selfsorgverblyf in houthuisies in Numbipark, net 3 km vanaf Hazyview op die Panorama-roete (R40) tussen Hazyview en Witrivier. Die lodge is net 14 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phabeni-hek.

Viewpoint Lodge bied verblyf in 2 selfsorghuise met 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en veiligheidshekke, en dit is op die eienaar se perseel.

Elke eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed en 'n stapelbed in die tweede kamer. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede se kombuise is ten volle toegerus vir selfsorg. Elke kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Dit sitarea het elkeen 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV. Skoonmaakmiddels, toiletpapier, en waslappe word voorsien. Verder het elke huis 'n skuifdeur wat oopmaak op 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Viewpoint Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za