Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 52 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Views Boutique Hotel and Spa is in Wildernis op die Tuinroete geleë, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna, Plettenbergbaai en sowat 26 km vanaf George Lughawe.
Die hotel is op die strandfront met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan en die Wildernisstrand. Daar is 26 individuele suites wat verskeie uitsigte bied. Al die gaste het eksklusiewe toegang tot die boonste dek wat 'n boetiekstyl-verhitte swembad het.
Die Views Restaurant het 'n see-uitsig en spog met plaaslike kunswerke. Ontbyt, middagete en aandete word daar bedien, asook smullekker peuselhappies. Let asb. dat die restaurant en spa oop is vir die publiek. Die deli het 'n verskeidenheid gesonde produkte, lekkernye en spenshappies.
Vind vertroosting en ontspanning in die Views Wellness Emporium wat uit 'n spa, hidro-sitkamer (binne verhitte swembad, sauna en Rasul), gimnasium en kleinhandelboetiek bestaan.
Die hotel se hartlike gasvryheid en spa bied 'n vyfsterdiens en is dus die perfekte bestemming om wittebrood, huweliksherdenkings, romantiese wegbreek, verjaarsdae en babamaande te vier.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 8
Ligging
- 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Views Boutique Hotel and Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7