Views of Hermanus Unit 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Views of Hermanus Unit 1 is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig in die veilige Waterkant-kompleks in Westcliff, Hermanus. Die kompleks is in 'n stil deel van die middedorp naby kunsgalerye, kroeë, restaurante, boetieks en supermarkte. Die alombekende kranspaadjies is net 20 m van ons af en bied van die beste geleenthede in Afrika om walvisse te sien.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het die woonstel 'n TV, WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, glasware en eetgerei.

Slaapplek

'n Bespreking by Views of Hermanus Unit 1 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Views Of Hermanus Unit 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]