Views of Hermanus Unit 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Views of Hermanus Unit 2 is 'n pragtig versierde woonstel met 'n see-uitsig in die veilige Waterkant-kompleks in Westcliff in Hermanus. Die kompleks het 'n unieke ligging in 'n stil area van die middedorp, naby die dorp se galerye, kroeë, restaurante, boetieks, 'n wynkroeg en 'n geriefswinkel. Die welbekende kranspaadjie is net 20 m ver en spog met van die beste walviskyk-bestemmings in Afrika.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n TV en WiFi. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en breekware.

Slaapplek

'n Bespreking by Views of Hermanus Unit 2 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Views Of Hermanus Unit 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]