Views of Hermanus Unit 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Views of Hermanus Unit 3 is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig in die veilige Waterkant-kompleks in Westcliff, Hermanus. Dié kompleks is in 'n stil area in die sakekern, naby die dorp se kunsgallerye, boetieks, wynkroeë en geriefswinkels geleë. Die bekende kloofpad is net 20 m weg en bied van die beste walviskykgeleenthede in Afrika.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 2 slaapbanke. Die woonstel het 'n TV en WiFi. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, glasware en woonstelgeriewe toegerus.

Slaapplek

'n Bespreking by Views of Hermanus Unit 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Views Of Hermanus Unit 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]