Views of Hermanus Unit 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Views of Hermanus Unit 5 is 'n pragtige woonstel in die veilige Waterkant-kompleks, in Westcliff, Hermanus. Die kompleks is in 'n stil omgewing, naby die dorp se kunsgalerye, kroeë, restaurante, boetiek-winkeltjies, 'n wynkroeg en geriefswinkels. Die bekende kranspaadjie is net 20 m weg en bied van die beste uitsigte vir walviskyk in Afrika.

Die woonstel het 'n see-uitsig en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n TV en WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, breekware en eetgerei.

Doendinge in Hermanus sluit walviskyk, visvang, watersport by talle strande, valskermsweef en gholf-speel in. Gaste kan ook die historiese besienswaardighede geniet!

Slaapplek

'n Bespreking by Views of Hermanus Unit 5 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Oond

Geriewe

  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Views Of Hermanus Unit 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]