Hermanus Akkommodasie by Views of Hermanus Unit 6 | LekkeSlaap
+7

Views of Hermanus Unit 6

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 38, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Views of Hermanus Unit 6 is 'n smaakvol versierde woonstel met 'n see-uitsig in die veilige Waterkant-kompleks in Westcliff, Hermanus. Die kompleks is uniek geleë in 'n stil deel van die middedorp naby kunsgalerye, kroeë, restaurante, boektiekwinkels, 'n wynkroeg en winkels. Die bekende kranspaadjie is net 20 m weg en bied van die beste walviskykgeleenthede in Afrika.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n TV en WiFi. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie onder die toonbank, glasware, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste kan walviskyk, visvang, verskeie historiese besienswaardighede, watersport by die strande in en om die dorp, valskermsweef en gholf geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Views of Hermanus Unit 6 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Views of Hermanus Unit 6
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofweg 38, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Views of Hermanus Unit 6 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 38, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXdiuG1PtSsB0qM1t4S65hgkTvI29Iyuqm3tXhMX3zAIbn6sfKX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 38 Main Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.420222222222 19.23875
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za