by Views | LekkeSlaap
+52

Views

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 157 resensies vir Views
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anne-marie V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Gesin met tieners

Batterylaai-naweek. Baie geniet. Mooi plek.

Baie mooi plek en vriendelike eienaars.

Dave V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Hier kan jy jou siel weer vind.

Johann V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Die akkommodasie was gerieflik en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Adele H - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf. Die vroegoggend sit op die stoep sal my by bly.

Die akkommodasie is prakties en groot genoeg vir 'n gesin. Die eienaars het moeite gedoen om voorsiening vir beurtkrag te maak met 'n gasstofie, ketel, ligte ens. Die beurtkrag het waarskynlik bygedra tot die wisselende WiFi. Ons sal weer teruggaan.

Mandi L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi L
Gesin met klein kinders

Ons was Clarens toe om weg te breek van Pretoria af en tyd saam met die kinders te spandeer vir die skool vakansie.

Ons het 4 aande in Clarens spandeer en baie gesien.

Jill H - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H

Comfortable.

It was a lovely place to stay.

Elize V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Skoon, kwaliteit-linne. Kragonderbrekings 'n probleem in nag.

My man ly aan slaapapnee en slaap met 'n slaapmasjien wat elektrisiteit benodig. Die krag het twee keer afgegaan en kon hy dus nie slaao nie.

Views se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig is die beurtkragprobleme buite ons beheer.

Views
Louis K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, pragtige uitsig, lekker warm in koue weer.

Het oorgeslaap op pad see toe. Gunstige omstandighede.

Fabricio R - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabricio R
Gesin met klein kinders

Beautiful venue for a great price.

We have absolutely no complaints. Our only problem was a faulty kettle, but that can happen anywhere. Oh, and the Wi-Fi internet a bit slow. But otherwise, the unit was very clean and tidy, and has a nice warm fireplace. You get a beautiful view of the mountains from the balcony. There's 2 blocks of dirt road to get to it, but it's not bad. All in all, a fantastic experience. I recommend Views to anyone! Will definitely stay here again.

Elmarie M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Gesin met klein kinders

Lieflike uitsig, perfek vir 'n gesin met klein kinders, perfekte ligging om Clarens te verken en steeds die natuurskoon te geniet.

Lekker snoesig te danke aan die kaggel en muurverwarmers. Gerieflike wifi en bystandligte tydens beurtkrag. Pragtige uitsig van die berge en maklike toegang tot die natuurreservaat. Beslis 'n perfekte vakansie bestemming as jy Clarens en omgewing wil verken.

Stephan B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Die plek is mooi versorg en alles was in orde vir ons.

Joshua H - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua H
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Dit ligging is perfek. Miskien bietjie klein vir gesin van 4 met klein kinders, maar die eienaar is baie vriendelik en soos ons sê, die uitsig is great en die omgewing is baie rustig.

Anneke W - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W

Pragtige plek met 'n mooi uisig en 'n heerlike kuier stoep.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Bastiaan. Die eenheid het alles in wat jy nodig het en daar is tot voorsiening gemaak vir die kaggel. Baie netjies met 'n asemrowende uitsig. Sal definitief weer daar oornag.

Jacques P - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met vriende

Baie lekker gebly, baie mooi uitsig en waarde vir geld.

Die wonings het al ons verwagtinge oortref. Sal dit hoogs aanbeveel.

Deirdre B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogste huis met mooiste uitsig. Lekker naby stap roetes.

Huis het alles wat nodig is. Skoon, veilig en pragtige uitsig. Sal weer daar oorbly.

Gerhard G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, gerieflike eenheid, lekker stap vanaf eenheid na dam!

Al wat bietjie aandag kort is die munisipale pad na Views toe.

Views se terugvoer

Dis 'n wanfunksionele Vrystaat Munisipaliteit, wat kan ons meer se. Dis darem nog heeltemaal rybaar vir enige motor, ry net stadig.

Views
Kock R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kock R
Gesin met tieners

Die mooiste plek, baie nietjies.

Sho, sal enige een aanbeveel. Het al baie jul nommer gegee as verwysings. Verblyf het die mooiste ligging en beste view.

Gordon B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs en het lekker gerus.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang, die verblyf is netjies, skoon en goed toegerus. Alles het goed gewerk. Ons het lekker gerus en gekuier. Die enigste wat ons nie in ag geneem het nie is die stukkie grondpad wat ons moes ry. Ons het met 'n motorfiets gery en het nie beplan vir die grondpad nie.

Zirk L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing met baie staproetes.

Daar word voorsiening gemaak vir ervare en onervare stappers.

Karina F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina F
Saam met vriende

Heerlik.

Baie netjiese plekkie. Als is daar wat mens nodig het. Sal beslis weer kom kuier.

Jeanne D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay with a stunning view overlooking the mountains.

We had a lovely stay in Clarens. Accommodation was clean, neat, and well stocked. We had everything we needed, and more for a restful scenic stay! The hosts were warm and inviting. A highly recommended facility.

Paula B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjies.

Pragtige uitsig op die berg. Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar, vriendelike diens en vooraf bevestiging van Bastiaan ontvang. Ek sal dit definitief aanbeveel en self ook weer soontoe gaan.

Johan V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek en views.

Sal dalk net aanbeveel dat die motorafdak dalk hekke op kry. Voel bietjie onveilig.

Elbie F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie F
Gesin met tieners

Rustige wegbreek.

Naby mooi staproete.

Irida S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, pragtige uitsig.

Regtig 'n pragtige verblyf met 'n pragtige uitsig. Sal beslis aanbeveel!

Hans S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Lekker gebly. Rustig en stil. Pragtig.

Jonette L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oorslaap op mooi plek.

Pragtige plek met mooiste uitsig. Baie vriendelike diens en eienaars het ons vriendelik ontvang ongeag die probleme met bespreking.

Yolandi M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met die mooiste uitsigte.

Baie oulike netjiese plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Mooitste uitsig oor die berge en baie gerieflik geleë.

Petrus Jacobus N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Jacobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en rustig.

Sal weer van Views gebruik maak!

Anette H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam Views is werklik presies wat 'n mens kry - pragtige views oor Clarens en die omgewing!

Ons het die pragtige uitsigte baie geniet. Die kamer en aangrensende vertrekke is skoon en pragtig ingerig met alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg-eenheid.

Brian H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gekuier. Plek is netjies. Stort benodig opgradering.

Sien sterre.

Views se terugvoer

Klein waterlek onder in die hoek van die stort. In proses van herstel.

Views
Nicolette S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Gesin met tieners

Enkel ma met 2 kinders van 22.

Ons was baie ingenome met die netheid van die verblyf. Daar is alles wat n' mens nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Eddy J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Mooi Sonsopkoms oor die vallei.

Glenda O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Te beknop vir 4 volwassenes.

Views se terugvoer

Die kamerbeskrywing op die webblad stel dit darem duidelik dat die eenheid geskik is vir 3 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders.
As 4 volwassenes hier bespreek aanvaar ons maar altyd dit is gaste met 2 kinders ouer as 12.

Views
Karin P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Sielerus in die natuur.

Die uitsigte is baie mooi en jy leef in die natuur. Jy kan jou kop goed skoon maak.

Anita O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Pragtige uitsigte.

Ons het twee heerlike dae by Views gehad. Die plekkie was netjies, skoon, baie gerieflik, baie goed ingerig vir 3 tot 4 dae se kuier. Baie beslis goeie waarde vir geld. Sal graag weer wil teruggaan.

Anita O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik! Fantastiese uitsigte.

Views was baie skoon en netjies met alles wat nodig is vir 2 - 3 dae se verblyf. Baie goed toegerus. Ons het ons tydjie daar werklik baie geniet en sou graag langer wou bly. Ek kan dit beslis aanbeveel. Volgens my beslis goeie waarde vir geld.

Catharina S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Pragtige akkommodasie, ligging en natuur is asemrowend. Vriendelik en gasvry eienaars. Views gaan ons definitief weer sien.

Lorraine B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met vriende

Die plek was skoon en netjies - die uitsigte is asemrowend.

Die advertensie op die webtuiste is misleidend - daar is 'n hoopslaapkamer, maar die tweede kamer met twee enkelbeddens is deel van die kombuis/eetarea - die advertensie gee die indruk van twee kamers. Ons is twee ouer dames en toe moes een van ons in die leefarea slaap sonder enige privaatheid.

Henriette C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, baie gerieflik.

Alles wat ons nodig gehad was daar. Baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Sarel J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Sal die verblyf vir enige iemand kan aanbeveel. Skoon, netjies, bekostigbaar en baie mooi uitsig van die berge.

Divann S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lieflike wegbreek met die mooiste uitsig.

Ongelooflike plekkie. Die plekkie is mooi versorg en word mooi na gekyk. Dit is vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het en net die natuur geniet. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam op enige vrae.

Nadia S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met 'n pragtige uitsig.

Goeie waarde vir geld en 'n pragtige uitsig oor die berge in Clarens. Alles wat 'n mens kan benodig weg van jou huis. Lekker gesnuffel in die winkeltjies.

Sarel J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Baie lekker verblyf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Pragtige uitsig van die berge.

Ryan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great! Would really recommend!

To even go with a group of friends would be amazing!.

Renette B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Views het die wonderlikste uitsig. Dis 'n stil omgewing met veilige staproetes. Dit is baie netjies en skoon. Ek sal Views aanbeveel.

Willem F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem F
Gesin met tieners

Good, but misleading advert.

Great facilities, but advert is misleading, can't take 4 adults, beds are too small.

Views se terugvoer

Dear Willem,
We trust you meant to say that bedroom 2 is small, as all the beds in unit 1 are normal adult size. We are not trying to mislead anyone, as there are clear pictures of bedroom 2 under the room description for unit 1.

Views
Celia S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse ervaring.

Net die plek om daai leë koppie weer vol te maak. Die uitsig, omgewing en die pragtige huisie is net die plek. Sal vir seker aanbeveel en weer kom kuier. Beste verblyf ooit.

Mariska R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Net wat 'n mense benodig!

Nie die eerste keer nie, beslis ook nie die laaste nie. Dankie Views.

Cindy M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en pragtige uitsig.

Peagtige plekkie en uitsig.

Herman O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het gewerk,en dit is goed beplan en netjies.

Die ligging is baie mooi. Uitsigte is mooi. Ons het die staproetes daar naby baie geniet en goed benut. Die uitsig op balkon is regtig waardevol.

Helen D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in 'n mooi omgewing.

Pragtige, netjiese plek met mooi uitsigte oor die berge. Ons het lekker gebly. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Zelma O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Wat 'n pragtige plek, om nie eers te praat van die uitsig nie. Wat 'n ervaring. Alles is binne loop afstand vanaf Views. Daar is ook die mooiste staproetes in die omgewing wat ons 'n gevoel van vryheid gehee het. Views is netjies en het in al ons behoeftes voorsien. Sal dit verseker vir enige iemand aanbeveel met 'n geruste hart.

Jorita V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige uitsigte.

Op pad van Kaapstad 2 nagte daar oorgeslaap op pad na Pongola en weer daar oorgeslaap op pad terug.

Andre K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, sal weer so maak.

Pragtige uitsigte en wandelpaaie.

Debra G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid met asemrowende uitsigte

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die chalet was skoon, netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die omgewing is vreeslik rustig en veilig. Alhoewel dit 'n entjie is om dorp toe te stap, is dit nog steeds nie te ver nie. Die uitsig vanaf die stoep is vreeslik mooi.

Winston V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing, tranquil environment.

Enjoyed that the on-property owners did not intrude on our privacy.

Renier V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie rustig en die uitsig is asemrowend.

Adolph S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien.

Ek sal Views beslis aanbeveel.

Liezel D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en meer.

My ononderhandelbare vereistes was 'n kaggel, 'n pragtige uitsig en pynlik netjies. Ons het alles en meer gekry! Selfs 'n oproep van die gasheer om ons te waarsku oor loadshedding en te vertel waar alles is wat ons nodig het, in die geval. Kan 100% aanbeveel.

Lizette O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik!

Dit is so stil dat die stilte met jou praat.

Jasper V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Was baie lekker, sal weer teruggaan.

Wilna L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Die natuurskoon is asemrowend. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Edith Kelebogile L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith Kelebogile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a lovely and warm stay. We will definitely come again.

The house is nicely located with great views. I have appreciated the peace and tranquillity.

Dina B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig, hens die naam. Privaat. Lekker atmosfeer.

Views is presies dit, ongelooflike uitsigte wanneer jy op jou private patio uitstap. Alles wat jy kan benodig is voorsien, selfs die kaggel hout op aand 2. Ons het heerlik gebly.

Marno F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie.

Dis lekker naby aan die dorpie en al die restaurante wat in Clarens is. Ek en my verloofde is baie beïndruk gewees. Baie dankie aan Views vir die moeite.

Willie B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Rus en vrede. Bitter mooi uitsig!

Sal definitief weer terug wil gaan. Ons gesin het dit baie geniet om by Views te bly. Mooiste uitsig!

Mariska L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met vriende

Uitstekend!

Netjies en skoon. Alles is daar wat jy benodig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van rustigheid en die natuurskoon.

Eduard D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent position and good accommodation.

Ideally situated on top of a ridge with marvellous views and adjacent to the Clarens Nature Reserve. Several beautiful walks can be safely undertaken.

Nico B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met tieners

Netjies blyplek.

Pragtige uitsig oor die berge. Staproetes is op ons deur. Kan gerus 'n skoonmaakdiens in kry om die plek daagliks skoon te maak.

Francis A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig oor Clarens.

Baie mooi skoon, rustig en mooi uitsig oor Clarens.

Nellie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, rustige skoon netjiese gastehuis en vriendelik.

Dit was die mooiste view ooit, met 'n glasie wyn, 'n vuur en die berg voor jou. Aemrowend.

Views se terugvoer

Baie dankie vir n mooi en akkurate resensie Nellie.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
VIEWS.

Views
Stacey H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey H
Saam met vriende

Spectacular sunrise views of Clarens!

This beautiful secluded little cottage is great for a weekend away to recharge and relax. The owner is very friendly, helpful and easy going. I will definitely be staying here again and would recommend it to anyone thinking of visiting Clarens for a quiet weekend away. It's situated right next to the Clarens nature reserve too, so you can go for some nice walks if you fancy! The view over Clarens is also spectacular, especially in the morning with a nice cup of coffee.

Marius D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in die Oos-Vrystaat.

Perfekte netjiese en veilige eenheid in 'n prima ligging in Clarens. Meer as 'n selfonderhoudende woonstel met 'n Weber buite, 'n houtstoof in die kamer en genoeg van alles in die kompakte maar goed toegeruste kombuis. Ander geriewe wat WiFi en DStv insluit het ons verblyf so gemaklik gemaak. Dan die uitsig, sononder en sonopkoms maak dit baie spesiaal. Ons gaan beslis weer, as die geleentheid hom voordoen, in die Views tuisgaan.

Belinda L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, vrede, uitsig sonder ophou!

Baie dankie vir ’n heerlike paar dae by views. DIe woonstel was skoon en netjies. Alles wat jy benodig is daar. Die stoep met ’n braaier was ’n wenner. Die uitsig is asemrowend!! Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Carien O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a pleasurable, relaxing, peaceful visit.

We loved absolutely everything about this accommodation. It is so beautiful, so much attention given to detail, excellence in everything, the most beautiful view over the mountains, surrounded by walking routes, set in a stunning and newer part of Clarens and very friendly and helpful owners. We have told so many people about this place already and will definitely be coming back.

Breganza J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Ons het ons verblyf by Views baie geniet. Ja dit is 1,7km uit die dorp maar dit was vir ons lekker om nie in die dorp se kern te slaap nie. Dit is so rustig by die Views en die uitsig is fantasties. Sal dit definitief aanbeveel en sal weer soontoe gaan.

Armand M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand M
Gesin met klein kinders

Stunning

Stunning. Beautiful view. Home away from home!

Ina V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos asof jy "vanaf die plaas is" rustig, mooi uitsig, stil en vriendelike diens. Als wat jy benodig is daar.

Sien sterre.

Meliza C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C
Gesin met tieners

Rustige, asemrowende verblyf.

Die uitsig is so mooi, en dis so rustig. Mens rus heerlik. Die eienaars is baie vriendelik en ons het uitstekende diens gekry en sal vir seker weer daar wil bly.

Jorina S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging. Beste verblyf in Clarens.

Beste plekkie in Clarens, sal nooit weer ander plekkie soek daar. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Omgee-mense. Die beste.

Piet H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel in 'n vriendelike pragtige plek.

Gasheer behulpsaam, vriendelik. Omgewing beeldskoon. Bergstappies heerlik. Dorp 'n moet sien.

Tienie N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Fantastic view.

Dstv off for hours at a time. Reported this several times. Would have appreciated it if at least the veranda and braai got cleaned daily.

Lukas D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en lekker rustig net buite die dorp teen die hang.

Uitstekende ligging met uitsig oor die vallei. Baie netjies. Vriendelike diens. Ons sal beslis weer kom en dan 'n bietjie langer as die 4 nagte bly. Ek sal net wil weet waar hulle daardie matras in eenheid 2 gekoop het. Ek is 2 meter lank en sukkel gewoonlik met beddens in vakansiehuise - my rug is baie keer af. Hierdie matras het wonderlike ondersteuning gebied en sal ook so een wil kry.

Lienkie S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreekweek.

Ons het heerlik gekuier en gerus. Die plekkie is goed ingerig en het alles wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend. Dankie Bastiaan dat jy ons tegemoetgekom het, dit het alles verander en ons tydjie soveel meer enjoyable gemaak.

Marcia V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ’n asemrowende plekkie!

Ons was stomgeslaan deur die uitsig! Die plekkie was pynlik netjies en baie smaakvol! Ons het geen DStv gehad nie en was effe bekommerd oor ons voertuig. Daar is geen omheining nie, maar ons is nie die misdaadvrye Clarens gewoond nie! Ons sal weer daar kuier! Dis vir seker!

Amelia J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, gerieflik.

Die plek is pragtig en skoon. Ons het baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Elize M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Fantasties verby!

Waar om te begin? Views is skoon en netjies. Die mooiste uitsig oor die bergreekse. Die stilte en rustigheid net met die natuur se geluide was fantasties. Die eenheid is toegerus met alles wat jy benodig. Soveel staproetes net by die deur uit om van te kies. Ons het dit geniet om vroegoggend die sonopkoms met 'n koppie koffie te geniet en tot laataand die rustigheid en pragtige uitsig geniet. Wow, wow, wow. Ek kan nie wag om weer te gaan nie. Views het ons verwagtinge werklik oortref.

Suzanne V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. Between the mountains. Beautiful.

Awesome little self catering unit. No oven but there is a fridge with a hot plates for cooking. A quick 5 min drive to the central square. Definite value for money.

Lambrecht S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambrecht S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great, everything was clean and Bastaain made sure that everything is okay and asked if there is anything that is not working and that we are happy with everything.

Nothing else, great place to stay and the view from the balcony is spectacular.

Johann C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en gerieflik!

Die eenheid is uitstekend toegerus en mens het alles wat jy nodig het beskikbaar. Dit is uitstekende verblyf. Baie dankie!

Andre M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendlik. Sal beslis weer besoek

Die meubels is van uitstekende gehalte. Die gasheer woon op die perseel en ons het werklik a uitstekende tyd gehad. Kan beslis aanbeveel en sal defnitief Views as my 1ste keuse kies wanneer ek Clarens besoek. Andre en Viola

Theresa S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. 'n Wonderlike uitsig van die baie mooi berge.

Vars lug, skoon natuur, gasvrye mense.

Audrey B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey B
Saam met vriende

Beautiful views!

Lovely, small, cosy units. They have beautiful views of the mountains. Very peaceful. Trails are just a step away.

Irma D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike mense, pragtige uitsig.

Louisa B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf met die mooiste uitsig.

Baie mooi verblyfplekkie met die mooiste uitsig oor Clarens en die berge. Het heerlik gebraai en op die stoep gesit en net die uitsig geniet. Kaggel was 'n absolute bonus is die koue weer. Sal beslis weer die eenheid bespreek.

Eugene D - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D
Gesin met klein kinders

Rus vir my siel en meer.

Enige persoon het rus nodig vir sy siel saam met sy gesin. Dit is beslis by Views. Vriendelikheid, veiligheid, genot en meer. Woorde kan nie beskryf nie, gaan en beleef wat is ware rus vir jou siel.

Buys M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buys M

Baie lekker rustige omgewing. Heerlik gerus.

Plekkie modern en ideaal vir wegbreek, mooiste berguitsig. Waarde vir geld.

Lizelle K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende keuse vir verblyf.

Alles wat presies soos op die foto's belowe. Ons het ons kuier baie geniet en kom beslis weer!

Estelle H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Pragtige ligging en so perfek vir rus vir 'n paar dae met die mooiste uitsig!

Sal definitief weer besoek!

Madie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie S
Saam met vriende

Goed.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anthony D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Pragtige uitsigte, goed toegerus, silwerskoon. Sal beslis weer daarheen gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Thoroughly enjoyable.

Magnificent views, well equipped, clean as a whistle. Will definitely go there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anthony D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped, clean, excellent views and quiet.

Will definitely stay there again and recommend to anyone else who is looking for a place in Clarens.

Michelle J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsigte, netjiese verblyf.

Pragtige, netjiese plekkie met baie vriendelike ontvangs. Views is beslis die geskikte keuse, asemrowend mooi! Ons sal beslis weer gaan.

Philip V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Beste uitsig in Clarens.

Ons sal vir seker weer van Views gebruik maak. Ligging is perfek om met kinders te gaan stap in die berg en die uitsig vandaar te geniet.

Lucy V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V

Hoogs aanbeveel.

Baie aangenaam, netjiese eenheid, vriendelike ontvangs en diens. Pragtige ligging, rustig en veilig.

Rika K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Die panoramiese uitsig was asemrowend vanaf Views.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer van Views gebruik maak in die toekoms.

Thinus S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die verblyf was baie lekker het dit baie geniet. Sal definitief weer daar wil bespreek. Grondpad net 'n bietjie sleg na die verblyf. Maar die res maak op vir dit. Baie dankie.

Letitia M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia M
Gesin met klein kinders

Views is prakties, gerieflik en waarde vir geld - regtig al wat mens nodig het as jy in elkgeval net daar slaap en kosmaak.

Baie dankie aan Tobie vir 'n wonderlike plek om te oornag, asook vir julle gasvryheid om met enige iets te help. Ons het regtig alles gehad wat ons nodig het om gemaklik te slaap, lekker kos te maak, warm te wees en selfs die Springbokke se wedstryd te kyk. Die hoogtepunt vir my was die uitsig. Pragtige berge wat ons van die kant van die dorp en op 'n bult beter kon sien as op ander plekke in die dorp. Die park met sy staproetes wat ook net oorkant die straat is, is wonderlik stil en so aanloklik. As daar enige iets is wat ek moet uitwys wat dalk vir iemand 'n probleem kan wees, is dit dat 'n mens 'n muur aan die een kant met mense deel. Dit kan dalk steurend vir mense sonder kinders wees as daar klein kindertjies langsaan is. Dit was glad nie vir ons 'n probleem nie, omdat daar nie kinders by die mense langs ons was nie. Ons was die mense met 'n kind, maar darem al 'n ouer kind, so ek glo nie dat ons iemand sou pla nie.

Views se terugvoer

Goeie dag Letitia,

Dankie vir die voorstel. Ons sal nou 'n hekkie insit waar die skei-muur ophou.

Views
Perd V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Perd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was asemrowend prentjiemooi.

Verblyf was netjies. Gasvryheid top gehalte. Naby alles. Lekker gekuier. Sal beslis weer gebruik maak van Views.

Bianca G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met vriende

Fantasties.

Dankie vir heerlike verblyf. Baie skoon, netjies en die ligging en uitsig is onbeskryflik.

Tiaan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met vriende

Fantastiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig.

'n Lekker plek vir 'n vinnige wegbreeknaweek.

Rina F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Views is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Asemrowende uitsig oor die berge, lekker staproetes. Ons het 'n hele paar aangevat. Die eienaar van die Views was baie behulpsaam en vriendelik. Alles in die eenheid was mooi, skoon en netjies. Ons sal beslis weer gaan.

Maxine N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon.

Die Views was bitter mooi en rustig, vir seker 'n bestemming om jou siel te laat rus, maar tog naby om iets te gaan doen. Baie dankie vir die wonderlike ervaring.

Floris V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Floris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met ‘n pragtige uitsig!

Die gastehuis is hoog geleë en het ‘n pragtige uitsig oor die dorpie Clarens en berge! Die reservaat is net agter die huis waar mens lekker kan gaan stap, draf of bergfietsry. Die eenheid is netjies. Ek het die houtstofie veral baie geniet en dit het die eenheid snoesig warm gemaak! Sal beslis weer by Views gaan kuier.

Petro S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie oulike plekkie. Staproetes begin lettelik by die deur. Die uitsig is asemeowend. Kan nie wag om terug te gaan nie.

Andre M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met tieners

Die foto wat jy sien is presies dit wat jy kry.

Godsalige rustigheid en ongelooflike vistas. Hierdie is 'n plek vir stoepsit en ver kyk. Hierdie is nie 'n plek vir bed lê en TV kyk. Klim in jou motor en ry, ry of jou fiets of gaan stap, jy is regtig vry. Die huisie is knus en net die plek vir rus. Netjies en skoon met alle basiese goed. Ek wil weer en weer gaan na dieselfde huisie met Clarens wat so baie het om te doen.

Elta V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elta V
Saam met vriende

Pragtig.

Mooiste plekkie! Heerlik gebly!

Kobus C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus C
Saam met vriende

Het veel meer verwag teen daai tarief.

Eenheid is baie beknop met stort in die bad en geen kuier plek. WiFi het nie gewerk nie. Kon inlog maar dan gebeur niks! Selfs na oproepe na al die nommers het niemand geantwoord nie en het heel naweek sonder WiFi gesit.

Views se terugvoer

Goeiedag Kobus,

Baie dankie vir die terugvoer.

Views se hoëspoed internet data vebinding is via die lug en 'n skottel, en is baie betroubaar. Dit gebeur soms dat 'n router herset nodig is na 'n kort onderbreking, en dit was die volgende dag gedoen.

Die beknop kommentaar is eintlik net van toepassing op die kombuisie, en meeste gaste is selfs daarmee tevrede. Ons gaan dit nogtans binnekort verander.

Groete,
Views Bestuur

Views
Veronica C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties gewees. Ons was heel bo amper in berge. Die stilte is so wonderlik om weg te kom van die stadslawaai. Ons het regtig lekker gerus!

Paaie net bietjie sleg om bo in berg uit te kom as die kar laag is, so bakkies kan maklik daar beweeg. Alles die moeite werd vir die pragtige uitsigte!

Megan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, volledig toegeruste wegbreekplekkie. Die rustigheid vanself! Sien julle weer!

Baie netjies met alles wat mens nodig het!

Les C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great two day break.

We had a lovely time. Quiet, clean, safe and reasonably priced.

Elsa S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met n lieflike uitsig.

Dit was ons eerste besoek aan Clarens en dit sal nie die laaste wees nie. Ons sal beslis Views aan al ons vriende en familie aanbeveel. Dit is stil en vreedsaam met 'n ongelooflike uitsig aangesien dit redelik hoog geleë is. Vriendelike gasvrye mense. Goed versorgde tuin.

Jurie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike verblyf met pragtige uitsig.

Sien sterre.

Jimmy W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy W
Saam met eggenoot / lewensmaat