Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vigne Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Vigne Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Mooi, natuurskoon & netjies.

Mooiste natuurskoon cottage. Ons het verskriklik lekker gebly by Vigne Cottage. Dit is tussen Bon Courage se wingerde en die cottage was netjies en skoon met aankoms. Daar was vir ons 'n mooi welkom briefie met wyn, gebakte brood en paaseiers. Die kleiner details in die cottage is stunning. Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met vriende

Ongelooflikke lekker plek. Sal definitief aanbeveel. Alles wat jy nodig het.

Ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merlene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merlene E
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Pragtige plek, skoon en netjies. Goeie ligte tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met vriende

Verruklik!

Prentjie mooi! Ons het so lekker gebly en sal weer en weer teruggaan. Die huisie is perfek vir 'n groot gesin of groep vriende. Rustige atmosfeer en 'n lafenis vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldre C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was baie lekker en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly by Vigne Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda L
Saam met vriende

Een van die mooiste uitsigte oor die wynplaas, goed vir die siel!

Absoluut fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl D

Skoon, netjies, ruim plek met genoeg van alles.

Al was die weer baie sleg, het ons heerlik gekuier. Neldine was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaclin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclin M
Saam met vriende

Ons het 'n baie lekker tyd gehad.

Dit is 'n huis wat ek weer sal gebruik. Alles was op sy plek en baie skoon. Brood en wine gekry as 'n welcome gift.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf, skoon en netjies.

Baie moeite gedoen vir ons as gaste. Weereens dankie! Beslis 'n oulike plek om weer te besoek en ligging is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester-heleen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester-heleen B
Gesin met tieners

Mooiste uitsig, 'n plekkie waar jou siel kan rus.

Ons is ontvang met soveel omgee. Vigne Cottage is in alle opsigte perfek, maar wat die ervaring heeltemal uniek maak, is die detail en ekstra bederf, waarvoor Neldine as gasvrou sorg. Die verblyf bied alles wat benodig word vir 'n baie spesiale ervaring. Die ekstra bonus afslag op wynverkope was baie welkom. Alles was perfek! Ons sal verseker weer gaan kuier by Vigne Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lihan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lihan V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier en Vigne Cottage het ons verwagtinge oortref.

Wonderlike naweek daar gehad en Neldine het ons bedref met 'n vars brood en wyn in die cottage. Ons sal verseker weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Gesin met tieners

Pure bliss.

It felt like home away from home. We thoroughly enjoyed our stay. Thank you for the personal touches of fresh flowers and home baked bread.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J
Gesin met klein kinders

Connect with nature and enjoy family time.

Our family enjoyed the quietness and to be away from the city life. The children loved the farm where they could run around without any fear. We were warmly welcomed and, as always, everything is on par. This is our 3rd time visiting and it will definitely not be our last. The owner, Neldine, is such a good hostess and the place is spotless and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Saam met vriende

The best of the best.

Everything was top notch, just have to fix the wifi issue as it's very hard to get signal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize J
Gesin met klein kinders

Alles was perfek.

Alles was perfek. Ek moes `n paar keer my kinders gaan soek. Hulle het die plaas omtrent verken, daar was nie eers tyd vir TV kyk nie. Die huis het alles en meer wat jy nodig het, veral die skottelgoedwasser het uitgestaan saam met die vars blomme en pragtige dekor. Dis net ver genoeg van die Kaap vir 'n lekker wegbreeknaweek. Dankie aan die gasvrou, jy is skitterend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldri W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldri W
Gesin met klein kinders

Modern, goed ingerig, waarde vir geld, pragtige omgewing.

Die kinders het die spasie ongelooflik geniet. Baie ekstras dwarsdeur die huis. Was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian H
Gesin met klein kinders

Beautifully appointed cottage in green surroundings.

Loverly spacious cottage. Everything was clean and neat, and lots of attention to detail. Lovely surroundings and the kitchen looks onto the vineyards. The indoor braai room is a bonus in cold weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Gesin met klein kinders

Absoluut fantastiese naweek. Kommunikasie was baie goed.

Die cottage is goed toegerus en baie netjies met al die nodig fasiliteite in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O
Gesin met klein kinders

Awesome stay.

Lovely long weekend break spent at Vigne Cottage. The cottage very neat and clean. Everything catered for. Aircon was great as it was hot the first day. Lovely grass areas for kids to play. Very central location to explore the winelands. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D L S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid D L S
Gesin met klein kinders

Asemrowende uisig en stilte.

Met so 'n uitsig oor die berge en wingerde kan dit net aangegaam wees saam met familie en vriende. Stilte en skoon lug was ook goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en ten volle toegerus.

Gemaklik, gerieflik. Van die wyn wat vir jou wag tot die braai met blits en hout en alles tussenin, is Vigne Cottage ten volle toegerus. Ons het baie lekker gekuier. Voorstel: sit asb. beter padtekens op, as mens van Bonnievale se kant af kom, is die ingang moeilik om te sien, veral na donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilene P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilene P
Saam met vriende

Stylvol, sjiek met 'n verfrissende plaasgevoel.

Vigne Cottage voldoen aan al jou reis-behoeftes. Smaaklike dekor, bottel wyn en 'n vars broodjie by aankoms, binne en buitebraaiarea, vol DStv, moderne badkamer en luukse beddens en beddegoed. Die vars lug van plaas en die groen wingerde rondom huis skep die gevoel van rustigheid en samesyn. Julle sien ons gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Baie dankie Wilene vir jou mooi resensies. So bly die die cottage het julle beindruk en die die plaas rustigheid gebied het. Kom kuier weer!

Vigne Cottage
Mnr W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr W
Saam met vriende

Uitstekend

Sal Vigne Cottage beslis aanbeveel. Ons was nie seker wat om te verwag nie, soos dit maar is met enige nuwe plek wat jy besoek, maar ons verwagting is in alle opsigte oorskry. Hierdie is 'n heerlike, rustige wegbreek, en die huis is goed en netjies toegerus. Die restaurant en wynkelder op die plaas is ook 'n moet om te besoek. Ons het heerlik gekuier, en sal beslis teruggaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilani S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani S
Gesin met klein kinders

Pragtige huis vir 'n lekker kuier saam met vriende en familie.

Ruim en netjiese huis met 'n lekker buite-area vir kinders. Die vars gebakte brood met ontvangs was 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Baie dankie Lilani!

Vigne Cottage
Yvette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette V
Gesin met tieners

Rus en vrede

Ons het heerlik gebly, die eienaar het al die reëlings intyds en met detail deurgegee. Die huis is op 'n plaas, dit was heerlik stil en rustig, net wat ons nodig gehad het. Al die bederf, wyn, broodjie, naartjies, blomme in die badkamer en die sorg met detail in die blyplek word opreg waardeer. Die huis is goed toegerus met alles wat benodig word en baie netjies. Natuurlik ook gehelp dat vol DStv beskikbaar was vir die rugbyliefhebbers om Saterdag die laaste Springbokke/Leeus wedstryd te kon kyk. Eerste plek wat ons by bly waar daar genoeg hakke opgesit is vir handdoeke om opgehang te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Juweel in Robertson.

Perfekte huisie met als wat jy nodig het en meer. Bedagsame host en vriendelike diens. Nie net was alles baie mooi en van goeie gehalte nie, maar dit was baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Dankie Sonja vir jou resensie. So bly as gaste tevrede is en weer wil kom kuier!

Vigne Cottage
Marzanne M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne M
Saam met vriende

Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Vigne Cottage is alles wat dit beloof om te wees. Die kothuis is pynlik netjies en die meubels is verskriklik mooi. Die kamers is ruim en die kombuis is toegerus met alles wat jy moontlik nodig mag hê. Ons het in die middel van die winter gegaan en die verwarmers in die kamers was reeds aangeskakel toe ons arriveer. Die badkamer is ook pragtig. Ons het heeldag buite op die gras spandeer. Daar is verskriklik baie voëltjies om na te luister. Dis werklik die perfekte huis vir 'n ontspannende naweek tussen die wingerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint V
Gesin met tieners

Relaxing, beautiful view, well-equipped and very clean.

Neldine welcomed us with her homemade bread - still warm and it was an absolute treat. We also received a bottle of red wine, more than enough wood and ice for the weekend. It was really a wonderful breakaway and we thoroughly enjoyed our stay. Everything was spotless and there were more than enough blankets and heaters to keep us warm at night. An absolutely wonderful weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette P
Saam met vriende

Baie geniet.

Skoon en netjies. Goed ingerig. Lekker braai-area. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier Martinette, kom kuier gerus weer.

Vigne Cottage
Nicole W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Gesin met klein kinders

Relaxed, comfortable stay in beautiful, safe surroundings.

The attention to detail, added value items of gifts of wine, free wine tasting as well as the discount of purchasing wine made it extra special. Neldine wasn't able to welcome us personally, but her communication was on point to ensure we had a good experience. Another bathroom would be the only add on I would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Thank you for your beautiful review Nicole. Hope you come visit again in the near future.

Vigne Cottage
Susan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Rustige verblyf in 'n smaakvolle huis met mooi grasperk en binne of buite kuierplek!

Gasvrou was altyd net 'n oproep ver, maar nooit in jou spasie nie! Verwelkomingsgeskenkies was so bedagsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Dankie Susan, so bly julle het lekker gekuier op die plaas.

Vigne Cottage
Derek B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met vriende

Perfect setting in the vineyards.

Very comfortable, clean unit, and well decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Thank you Derek.

Vigne Cottage
Robyn P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn P
Saam met vriende

Beautiful, clean, safe. Very accommodating and helpful, loved every minute of it!

The cottage was beautiful, it was very clean and safe. Everyone was very helpful. It’s very accommodating and they go that extra mile for their guests. My family and I had an awesome time there, and because we stayed there our wine tasting was free at the Bon Courage Wine farm which was a bonus! We were extremely happy with our stay, and would go back in a heartbeat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

I have been blessed to stay in many self-catering cottages in my 47 years, but never have I felt so spoiled and special as at Vigne Cottage. It was fabulous! My kids cried when we had to leave. We will definitely be back in future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Thank you Caren for the beautiful review. So happy by knowing the guests had a wonderful time at Vigne Cottage. Come visit again.

Vigne Cottage
Melissa D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met vriende

Stunning weggesteekte juweel.

Wonderlike cottage, geleë op die perfekte plekkie. Ons girls het so veilig gevoel. Die area is mooi met die uitsig van die wingerd. Ons het heerlik gebly, perfek cosy huis met kuier/ braai-area wat ons vreeslik geniet het. Ons het elke oomblik geniet van ons kuier. Al wat ons nog graag dink sou kort, is 'n tweede badkamer/toilet. Verder is die plek perfek. Sal weer in die toekoms hierdie plek bespreek. Sal ook aanbeveel aan ander mense, sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Netjiesste, skoonste plek wat ons nog besoek het met alles en nog meer wat jy nodig het. Sterk aanbevole vir enige iemand.

Neldine hou 'n mens baie goed op hoogte en is 'n goeie gasvrou. Die plekkie is regtig baie skoon en baie goed toegerus. Baie netjies en smaakvol. Goeie kwaliteit toerusting. Sal hierdie plek weer besoek en sal dit een beveel enige tyd vir iemand wat wil wegbreek. 5-ster-akkommodasie op 'n wynplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly in die fantasties toegeruste huisie! Sal beslis weer kom!

Vigne Cottage is uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier - pragtige uitsig, heerlike braaiplek, en 'n skottelgoedwasser. Ons het heerlik gekuier en ontspan - 3 nagte weg het soos 'n hele vakansie gevoel. Baie dankie vir vriendelike gasvryheid, ons het niks ontbreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met vriende

Dit was regtig baie aangenaam.

Dit was 'n heerlike naweek. Ons was 5 volwassenes en het twee nagte daar geslaap. Huis het 'n gesellige ruim uitleg en baie smaakvol afgerond. Enkelbadkamer wat die kamers gedeel het was geen probleem aangesien dit 'n lekker ruim badkamer is wat gerieflik ingerig is. Lekker geslaap, lekker gebly, lekker geëet aan die gratis plaasbrood, lekker wyn gedrink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Kom kuier weer, altyd welkom!

Vigne Cottage
Marilyn J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J
Gesin met tieners

True gem hidden in the vineyards, tranquil, clean and just so relaxing.

Once again I would like to thank you for your hospitality in allowing us to use your space. We as a family enjoyed every minute while staying there and the view from the kitchen is to die for. We have visited Viljoensdrift and Bon Courage a few times and didn’t even know of the gem you had hidden in the vineyards. The place was well equipped with everything that is needed for the stay. Be sure that we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Thank you, Marilyn, for this lovely review.
So glad the cottage met your expectations!
Hope you visit soon again

Vigne Cottage
Robbie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie F

Excellent accommodation, great service.

This is a wonderful cottage for a relaxing break away! Amazing indoor braai area. The owner was more than accommodating to ensure that our stay was perfect. Complimentary wine, wood etc. was a great surprise. Two small suggestions would be to have block out blinds on the bedroom windows, very bright at night with the outside lights on and an extractor fan in the shower will ease the steam build-up. All-in-all, our family stay was perfect. Thank you Naldine for everything. Service excellence. Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Gesin met tieners

Pragtige plek, baie netjies en dankie vir varsgebakte brood en wyn!

Sal aanbeveel. Pragtig, netjies en ongelooflike mooi omgewing. Lekker om vuur gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Baie dankie Marie vir my 5 sterre, ek waardeer dit opreg.

Vigne Cottage
Benjamen B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamen B

Wou nie vertrek nie.

Het 'n baie lekker tyd gehad, perfek geleë. Goeie wyn en was goeie hulp deur Vigne Cottage-personeel aangebied. Wil dit 'n jaarlikse instelling maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Dankbaar dat jy dit op die plaas geniet het asook die wyn! Kom gerus weer.

Vigne Cottage
Juanita K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Heerlik ontspannend met baie ekstras.

Ons het heerlik gekuier by Vigne Cottage. Die huis was baie skoon, gerieflik en smaakvol ingerig. Al die ekstras soos hout, tuisgebakte broodjie, wyn ens. het ons regtig spesiaal laat voel. Dit het 'n baie rustige atmosfeer en het ten alle tye veilig gevoel. Die rivier is ook naby vir bass vang of swem. Dit is beslis een van ons gunstelinge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! So bly julle kuier altyd lekker by ons op die plaas!

Vigne Cottage
Lucinda V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Wat 'n gróót verrassing!

Van die 2 bottels wyn en tuisgebakte broodjie tot die pragtige huisie, spreek alles net van goeie smaak en fantastiese diens. Skottelgoedwasser, daar is tot haardroërs in elke kamer. Die lugreëling het ons met 'n heerlike koel huis verwelkom na die versengende hitte buite - 'n sprekende voorbeeld van bedagsaamheid van die gasvrou. Ons kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Hi Lucinda,
Vreeslik dankie vir hierdie resensie.
Bly dat jy Vigne Cottage gekies het en dit jou so beindruk het.
Kom kuier gerus weer!

Vigne Cottage
Lisa S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous!

Ons het heerlik gebly, die huis is perfek toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Selfs wyn en hout!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne A

Beautifully appointed, spotlessly clean, lovely welcoming touches and beautiful vineyard and mountain views.

We loved Vigne cottage. It was beautifully appointed, with very comfortable beds, everything you could want in the kitchen, spotlessly clean. We were blown away by the lovely welcoming touches, a freshly baked and delicious loaf of bread, two bottles of excellent estate wine and a 20% discount on the Bon Courage estate wines, which we took advantage of. The cottage had a lovely enclosed wind free braai area, with vine logs provided, which lasted us easily for two braai's. There was excellent communication from the owner throughout our stay. And we loved the green lawns and beautiful views of the vineyards and surrounding mountains. We went for a nice walk through the vineyards down to the river, and visited lots of local wine estates, which are very close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus M
Saam met vriende

Baie netjies en goed geleë.

Neldine is 'n puik gasvrou wat ons met ekstras bederf het. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis T
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Plek baie netjies, mense is vriendelik, huis is ingerig met als waar aan jy kan dink. Ek sal enige tyd weer by hul bespreek, dit was baie lekker. Die kinders het die grasperk só geniet en hulleself moeg gespeel. In my oë kry jy baie meer as waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met vriende

Ongelooflik!

Netjies en skoon, baie gerieflike kamers met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Die vars brood en landgoedwyn was heerlike verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence V
Saam met vriende

Ons het net so lekker gebly! Die plek het alles wat jy nodig het.

Die diens was uitstekend baie dankie Neldine!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Hi Lawrence,
Dis net 'n plesier gewees, sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Vigne Cottage
Marle V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marle V
Gesin met klein kinders

Baie cozy, netjies en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Die cottage is toegerus met alles wat mens nodig het. Neldine het ons baie welkom laat voel en ons sal vir seker weer 'n volgende keer gaan. Dit is ook baie sentraal geleë - naby aan al die lekker wynplase en nie ver uit die dorp self nie. Puik, skoon en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Hi Marle,
Baie dankie vir die positiewe resensie, mense soos julle is altyd 'n plesier! Kom kuier weer.

Vigne Cottage
Elna M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Absoluut fantasties. Alles wat jou hart begeer!

Wat 'n ongelooflike juweel om in te bly. Die eienaars het aan absoluut alles gedink en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Hi Elna,
Altyd lekker om te weet jou gaste is gelukkig met wat jy bied. Dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer

Vigne Cottage
Kim L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Saam met vriende

Beautiful home with all that is required.

Everything was perfect. We loved our stay and the time away from the kids. The chickens woke us up a bit earlier than expected, but by day two we had adjusted to it. Our hosts were away for the weekend, but stayed in constant contact to check that everything was okay. Thank you for opening your place for others to experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vigne Cottage se terugvoer

Hi Kim,
Thank you for your review, hope to meet you in the near future!

Vigne Cottage
Jp T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp T
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek in die wingerde.

Neldine was baie vriendelik en behulpsaam. Vigne Cottage was volledig en stylvol toegerus en die braai/kuier vertrek was heerlik gesellig so op 'n wintersaand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Gesin met tieners

Absoluut fantasties, sal definitief weer gaan.

Een van die beste blyplekke in die gebied. Die hele ervaring vanaf inklok tot met ons vertrek was wonderlik. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die enigste aanbeveling sal vir eksta toilet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa C
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, met alles wat jy nodig het in 'n asemrowende omgewing.

Daar was alles in die huis wat jy kon nodig kry. Huis is pragtig ingerig en ons het 'n heerlike tuisgebakte brood en heerlike wyn met ons aankoms gekry. Mooi grasperk waar kinders kan veilig speel. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring, sal dit weer wil doen in die toekoms.

Een badkamer net probleem, aparte toilet sal baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike ervaring. Net wat 'n mens nodig het na 'n lang jaar.

Ons was so vriendelik ontvang met 'n huis wat soveel gasvryheid bied. Alles was perfek. Die huis bied alles en nog meer. Die kinders was in ekstase oor die groot grasperk waarop daar ure gespeel was. En vir die wat wonder, daar is definitief vis in die dam en so ook die rivier. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalene J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene J
Gesin met tieners

Feestelik!

Roete 62 soos in ‘n tydskrif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met vriende

Pragtige plekkie, niks gekort.

Wonderlike naweek, hulle sien my weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Lekker!

Vigne Cottage is een juweel van 'n plek, sowaar "'n ware huis weg van die huis af”, dit het al ons blokkies getiek en meer. Vigne Cottage is baie smaakvol gedekor en alles is so ongelooflik netjies en skoon – ons het niks gekort nie. Die skottelgoedwasser was 'n verrassing en een groot plus in ons oë. Die eienares, Neldine Bruwer se baie vriendelike diens, aanwysing en bederfies het vir ons sommer baie tuis laat voel. Ons het ontsettend baie lekker gekuier en plaas Vigne Cottage baie hoog op ‘n “moet beleef” lysie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Gesin met klein kinders

Goeie kwaliteit en waarde vir geld.

Alles was baie skoon en gerieflik. Ons het dit regtig baie geniet en sal weer daar wil bly as ons akkommodasie benodig in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Ons het ons naweek in die pragtige Vigne Cottage baie geniet - stylvol, skoon en goed toegerus.

Vigne Cottage het ons baie verbaas, dit is lekker groot en die dekor is uit die boonste rakke! Die linne en handdoeke wat verskaf word is baie goeie gehalte. Goeie bestemming vir die winter met die lekker braaikamer en selfs 'n verwarmer in elke kamer. Sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful nature setting with loads of activities!

This is a lovely and cosy 3-bedroom house which I would recommend any and every day. The owners go the extra mile to make your stay comfortable and the house is ideally located. It is close to: Mountain Bike Trails, hiking trails, wine pairings/tastings, restaurants with amazing food. Do yourself a favour and rent this cottage for a breakaway in a beautiful nature setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.850249562325 19.964646454901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem