LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vikings Rest | LekkeSlaap
+11

Vikings Rest

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Vikings Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sean Kevin D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean Kevin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable well-equipped unit.

My only recommendation would be to install A/C units in bedrooms; other than that it is lovely.

Lizell V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemoedsrus om te weet dis werklik rolstoel-vriendelik in alle opsigte.

Vikings Rest is werklik 'n vakansieplek wat rolstoel-vriendelik is. Die woning is baie skoon en nietjies en die tuin is uit 'n feetjieboek, met selfs vuurvliegies saans. Die eienaar het alles in haar vermoë gedoen om ons gerieflik en gemaklik te laat voel. Ons het heerlik gekuier en gerus. Ons gaan beslis in die vervolg weer by hulle vakansie hou, dit was 5-ster-diens. Ek hoop dat Vikings Rest 'n voorbeeld sal wees vir al die plekke wat julle adverteer wat rolstoel-vriendelik is, maar dan is daar trappe in die storte en by die deure. Wiele klim nie trappe nie. Voete klim trappe.

Vikings Rest's terugvoer

Dankie Lizell,
Dit was vir ons n groot plesier om julle te kon huisves. Dit is vir ons belangrik om ook vir kliënte met rolstoele en hul familie en vriende 'n gerieflik en genotvol vakansie te verskaf.
Vriendelike groete,
Elna
Vikings Rest

Vikings Rest
Danie J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Gesin met tieners

Heerlike ontspannende sewe dae gehad.

Die huis is skoon en netjies, altwee badkamers is rolstoelvriendelik. Die tuin is groot, mooi en daar is heelwat voëllewe. Die eienaars, Gert en Elna was vriendelik, behulpsaam en was goeie gashere. Ons het baie lekker gekuier.

Cor D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor D
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld. Baie hulpvaardig.

Baie lekker gekuier. Baie rustige tuin.

Vikings Rest's terugvoer

Dankie dit was baie lekker om jul familie hier by Vikings Rest te huisves.
Ons sien uit daarna om jul weer by Vikings Rest te verwelkom.
Vriendelike groete,
Elna Brits

Vikings Rest
Jacques V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en absoluut waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die huis gee regtig die gevoel van 'home away from home'. Sal dit beslis aanbeveel. Alles wat jy kort is naby. Kan strand toe loop, Spar en twee winkelsentrums is minder as 2 km weg.

Vikings Rest's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om jul weer hier by Vikings Rest te verwelkom.

Vriendelike groete,
Elna Brits

Vikings Rest
Johan K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Fantastiese plek, netjies, skoon en stil.

Een van die beste plekke waar ons al gebly het, die eienaars is baie vriendelik. Die huis is baie netjies en bevat als wat nodig is. Die tuin is pragtig en die naby geleë strand was baie lekker en stil. Ons sal graag weer wil kom.

Vikings Rest's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om jul weer hier te verwelkom!
Vriendelike groete,
Elna Brits

Vikings Rest
Shenique S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenique S
Enkelreisiger

'n Onvergeetlike vakansie vir my en my 3 viervoet kinders.

Vir meer kan mens nie vra nie. Met die aankoms verkyk jy jou aan die prentjie mooi tuin. Ek het vele kere net gesit en indrink die natuurskoon en rustigheid, terwyl die riviertjie voor jou kabbel. Nie te praat van my Golden Retrievers en worshondjie nie. Hulle was skoon op 'n verkenningsmisie. Dan oor die rivier en dan weer daarin swem. Die huis is baie netjies en skoon, toegerus met alles wat jy sal benodig. DStv, wasmasjien, ens. Baie veilig, toegerus met 'n alarm asook uiters behulpsame eienaars, wat self ook op die groot perseel woon. Stapafstand van die diere vriendelike strand. My honde het dit baie geniet om sonder leibande daar te baljaar. Ek bespreek beslis vroegtydig weer by Vikings Rest.

Vikings Rest's terugvoer

Baie dankie, ons is bly jul het die vakansie geniet.
Ons sien uit daarna om jul hier by Vikings Rest te verwelkom.
Vriendelike groet,
Elna Brits

Vikings Rest
Linda V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Very nice, clean accommodation.

Very restful with beautiful surroundings. Wheelchair friendly and animal friendly. A lovely place to have a rest with the beach within walking distance. Well equipped with everything we could possibly need away from home. Even our two dogs had a lovely holiday as the garden is truly stunning. The addition of a beautiful new bathroom made our holiday perfect as my husband is in a wheelchair and the bathroom is wheelchair friendly with a shower that he can get into with ease. Vikings Rest is definitely a place we will keep coming to. Thank you Elna and Gert for making our stay truly memorable.

Vikings Rest's terugvoer

Hi Linda.
Thank you for the review, it is appreciated.
Warm regards,
Elna Brits
Vikings Rest

Vikings Rest
Dalien Z - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien Z

Vrede vir die siel.

Die huisie is in 'n baie rustige area geleë en is stap afstand van die hondevriendelike strand, wat ons 3 brakkies baie geniet het! Die huisie self is ook pragtig en privaat met 'n uitsonderlike uitsig en atmosfeer. Ons sal verseker weer daar gaan bly in die toekoms!

Vikings Rest's terugvoer

Beste Zietsman familie.
Baie dankie vir jul verslag, dit was aangenaam om jul hier by ons te verwelkom.
Ona sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Elna Brits
Vikings Rest

Vikings Rest
Giel V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel V
Gesin met tieners

Baie dankie vir 'n rustige en ontspanne wegbrekie.

Pragtige tuin!

Vikings Rest's terugvoer

Baie dankie Mnr Vermeulen.
Hoop om jul binnekort weer hier in Vikings Rest te huisves.
Vriendelike groete
Elna Brits

Vikings Rest
Braam B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, dis 'n plek om beslis aan te beveel.

Martin T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin T

Uitstekend!

Troeteldiervriendelik, naby die see en 'n pragtige tuin. Woning is behoorlik toegerus en veilig. Sal beslis weer 'n draai maak.

Vikings Rest's terugvoer

Baie dankie vir u resensie Mnr Trollip, ons sien uit om jul in die nabye toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Elna Brits
Vikings Rest

Vikings Rest
Danie N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en privaat.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die perseel is netjies en niks het kortgekom nie. Ons het dit baie geniet en sal weer daar bly as dit moontlik is.

Vikings Rest's terugvoer

Baie dankie vir die revue Mnr. Naude.
Hoop om jul weer in die nabye toekoms hier by Vikings Rest te verwelkom.
Vriendelike groete
Elna Brits
Vikings Rest

Vikings Rest
Johan V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis die moeite werd.

Fantastiese verblyf met goeie diens en ons sal die paradys vir enigeen aanbeveel.

Raldo B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raldo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Reeds volgende bespreking gemaak.

Bart N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bart N
Gesin met klein kinders

Alles was perfek, net jammer die weer het nie saamgespeel nie.

Rustigheid, kalmte en veiligheid, dit alles kry jy hier. Gekabbel van water en die opsitkers op die stoep en gekwaak van paddas is goed vir die gemoed.

Daniel E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.Baie hulpvaardige en vriendelike gasheer en gasvrou {die eienaars}

Probleem gehad met toilet geriewe aangesien dit nie heeltemaal rolstoel-vriendelik was nie.Maar die eienaar en ek het ooreengekom om aandag daaraan te skenk en daarom sal ons beslis weer daar gaan vakansie hou !! Het ook die miniatuur "Wild-tuin" met n waterstroompie wilde-eende likkewaan en verskeidenheid voel-soorte baie geniet.

Anusha P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anusha P
Gesin met klein kinders

The personal touches made our stay comfortable and relaxing.

What a fantastic stay! With Elna and Gert being on the property, it was clear that dedication to a good stay was personal and caring. The luxury of being next to the Shelly centre and close walk to the beach, means we are coming back again. The gardens are perfectly maintained and so peaceful and relaxing. The rooms are spacious with built in cupboards. Pity that there is just one bath and toilet. Loved every part of the stay.

Lindi D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker ruim huisie, skoon en die strand is baie privaat.

Sien die sterre hieronder.

Michele J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele J
Gesin met klein kinders

Value for money.

Safe, clean, good value for money.

Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Shepstone-straat 771, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTAxN2ZmLWFlNWMtNDIxOS1iM2IyLWU4OTM0OWIxMTkwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 771 Shepstone Street Shelley Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.797133 30.416269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!