Vila

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vila is 'n gerieflike, netjiese huis met 4 slaapkamers in Langebaan. Die huis is naby die strand en beskik oor 'n omheinde voortuin.

Vila bied slaapplek vir 8 gaste en is selfsorg. Die eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis is ingerig met al die nodige luukshede soos 'n wasmasjien, tuimeldroër en sekere DStv-kanale. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot die swembad.

Die meeste van die kamers bied toegang tot 'n groot binnenshuise-speletjieskamer met 'n pool-tafel. Die speletjieskamer het ook 'n etenstafel, 'n platskerm-TV en ingeboude braai.

As gevolg van die waterkrises, is wasmasjiene nie beskikbaar aan gaste nie, tensy hulle vir 7 dae of langer bespreek het.

Slaapplek

'n Bespreking by Vila sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vila gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 675 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za