LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa @ The Bay | LekkeSlaap
+17

Villa @ The Bay

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Geen dispute oor gekwoteerde tariewe sal aanvaar word nie.
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van 'n 50% deposito plus 'n terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R500. Die balans is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Betaling slegs deur EFT.
Kansellasies sal slegs aanvaar word indien dit skriftelik ontvang word en deur [email protected] skriftelik bevestig is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer

1 maand voor inklokdatum: 50% deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 25% deposito terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor inklokdatum: 0% deposito terugbetaalbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 80, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3OTZjM2M3LTZiMzUtNGY5ZC1hYjE2LTVjNzlhMDgyN2FiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 80 Voortrekkerstreet Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.091805555556 18.306861111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!