LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa 1139 | LekkeSlaap
+20

Villa 1139

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa 1139 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-villa op die Caribbean Landgoed naby Port Edward.

Die villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer, en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n solderkamer met 'n slaapbank vir 2 kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die villa het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die Caribbean Landgoed is veilig en word deur 'n natuurreservaat omring. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne. Die landgoed het swembaddens, 'n vlugbalbaan, kinderspeelarea, tennisbane, direkte toegang tot die strand en 'n rivier met 'n plek om bote te water te laat.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 1139 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc0bf897df280a3bd6b1cbe93ea238b78258019c8b55efea21cc120082ee8a18e0992d1bb569c30fa548582faa3888beb5f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) R61 Caribbean Estates 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.075199769259 30.197633583455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!