Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 18 Pinnacle Point Unit 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnagle-weg 1, Villa 18 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa 18 Pinnacle Point Eenheid 2 bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in die Pinnacle Point Strand- en Gholfoord in Mosselbaai.

Dié villa is gerieflik ingerig en het 3 en suite-slaapkamers, waarvan 2 van die kamers oor koningingrootte-beddens beskik. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens en storte.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig en het 'n ingeboude braai en 'n tafel met sitplek vir 6. Parkeerplek is beskikbaar, asook 'n omheinde swembad.

Pinnacle Point Strand- en Gholfoord bied 'n wêreldklas-gholfbaan, spa, restaurant en privaat strand. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, visvang en bergfietsry. Besienswaardighede sluit onder meer die Bartholomeu Dias Maritime Museum, die Cape St Blaise Vuurtoring, die Tuinroete-kasino en die Hartenbos Waterpark in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 18 Pinnacle Point Unit 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Villa 18 Pinnacle Point Unit 2
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Pinnagle-weg 1, Villa 18 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa 18 Pinnacle Point Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnagle-weg 1, Villa 18 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMjBiN2VmLTdjZmItNDI3ZC1iYjJjLTk4YzkzNjg5NzY5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Pinnacle Way 1 Villa 18 Unit 2 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197205846075 22.095883218572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem