Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 18 Pinnacle Point Unit 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Villa 18 Pinnacle Point Unit 2
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Lyndall O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lyndall O
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Ons het al baie in die villas gebly, maar hierdie ervaring was regtig nie lekker nie. Die eienaars gebruik self hierdie vakansie villa en daar is persoonlike goed in al die kamer laaie ens. Die kussings is pap uitgeslaap, die linne is opgewas en die handdoeke is so oud. Ek het nuwes gaan koop, want dit het so gevrot na muff. Die kaste in die kamers en kombuis ruik soos muff, en die matte ruik ook vreeslik bedompig en soos nat hond. Ons het die vensters oop gehad, en dit het nie gehelp nie. Ons kon nie WiFi gebruik of TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnagle-weg 1, Villa 18 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMjBiN2VmLTdjZmItNDI3ZC1iYjJjLTk4YzkzNjg5NzY5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Pinnacle Way 1 Villa 18 Unit 2 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197205846075 22.095883218572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem