Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 2

Villa 2
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Die terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef op elke bespreking en is direk aan die eienaar betaalbaar. Betalings daarvan word voor die inklokdatum via EFT gedoen. Hierdie deposito sal binne 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, mits daar geen breekskade tot die huis is nie. Buiten die tariewe hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.
Dit is 'n woonhuis en ons vra dat die eiendom en die bure gerespekteer word. Raserige partytjies en enige steurnisse wat betref die huis en die buurt word glad nie geduld nie.
Die huis kan slegs 6 persone akkomodeer en niks meer nie.
Rook is verbode en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhDENsqWVWH2SyBj2xQ2utcRiNO4idADDXKWws7vBOPUHG1LyeU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 72 5 1 5 81 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.082864651334 18.032474664561