Villa 252

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa 252 is 'n pragtige villa tussen Kalkbaai en Vishoek met 'n ongelooflike uitsig oor Valsbaai. Dis naby Kalkbaai se strande en die Blouvlagstrand in Vishoek.

Die onderste verdieping van die villa is oopplan en het 'n kombuis, eetkamerstel vir 8 gaste, gemaklike sitkamerstel, TV en 'n uitsig oor die see. Op die onderste stoep is gas- en houtskoolbraaigeriewe en oorgenoeg sitplek. Die boonste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n stoep wat van die slaapkamers af lei.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, eetgerei, oond en stoof, en bied 'n pragtige uitsig. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig en nog parkeerplek op die perseel. Die villa word met 'n kort stel trappe of met 'n kabelspoor bereik. Clovelly Gholfbaan is net 2,4 km en Kaappunt 33,5 km van die villa af, en gaste kan die wynlandgoedere in die omgewing verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 252 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 252 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]