Villa 31

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa 31 is 'n pragtige vakansiehuis op 'n veilige landgoed net buite die hawedorp, Mosselbaai. Dié area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede.

Dié stylvolle villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat, saam met die leefareas, uitsigte oor die see het. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Gaste kan maaltye in die goed toegeruste kombuis voorberei of in die sitkamer met sy TV, kaggel en gemaklike sitplek ontspan. Die villa lei na die stoep wat na die see front en dié stoep lei dan na die braaikamer en die swembad. Parkeerplek in die motorhuis beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit in die Botlierskop Wildreservaat, die Tuinroete Nasionale Park, wynplase, Bothastrand en die Grootbrakrivier Museum. Doendinge in die area sluit in visvang, vlerksweef, duik, waterski, stap, voëlkyk, walviskyk (binne seisoen) en perdry.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 31 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 31 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]