Villa 338 Flora

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Villa 338 Flora is 'n gerieflike, ruim gesinswoning in die kusbewarea, Danabaai. Dis langs Mosselbaai, 'n dorp bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar, ongerepte strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het ook 'n koninggrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat oor 'n bad beskik.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ontbyttoonbank en kookgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwasarea. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, braaiplek, omheinde tuin en motorhuis in.

Daar is talle doendinge in die omgewing soos gholf, swem, visvang, voëlkyk, wynproe, voetslaan en bergfietsry.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 338 Flora sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 338 Flora gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R900 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za