Villa 93
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaret Mayton-laan 93, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Villa 93 is ’n selfsorghuis in Durban-Noord. Dis naby Virginia-strand, Durban Beachwood Buiteklub en ander besienswaardighede.
Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan ’n groep van 11 gaste. Daar is 4 slaapkamers met en suite-badkamers en ’n kothuis. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede kamer het ’n enkelbed en 1 koningingrootte-bed en die derde, vierde en vyfde kamer het elk ’n koningingrootte-bed en matras vir 'n kind. Die vyfde kamer in die kothuis het ’n privaat sitarea en kombuisie.
Die oopplan-kombuis het ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ander toebehore. Die sitarea langsaan het ’n TV met volledige DStv en lei na die tuin waar daar ’n swembad is. Elke kamer het 'n TV met DStv.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek. Villa 93 is naby Umhlanga en net 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en verskillende doendinge.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa 93 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Margaret Mayton-laan 93, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa 93 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durban Noord Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaret Mayton-laan 93, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom